‘n Vierde student van die Universiteit van Kaapstad is Dinsdagaand naby die Rhodes-gedenkteken verkrag. Sedert Desember word studente daar voorgelê en seksueel aangerand, het Gerda Kruger, UK-woordvoerder, Donderdag laat blyk. Hulle bied intussen glo berading aan sulke slagoffers. Dinsdag se aanval is moontlik deur dieselfde verdagte as die vorige verkragtings gepleeg, sê Kruger. Die student
ANC-binnegevegte raak warm
Die polisie monitor die situasie by die KwaSithebe Nywerheidspark op Mandeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus waar ‘n agtste fabriek gisteraand aan die brand gesteek is, het RSG berig. Die polisie het ook hulle hande vol gehad toe onbekende mense probeer het om sakeondernemings naby die eMakhempini-sportveld aan die brand te steek. Die skade by die
Janusz Walus vrygelaat
Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig. Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet. Die SAKP was teenwoordig en woordvoerder Alex Mashilo sê hulle is teleurgesteld, maar nie verbaas nie. Terwyl die
MTN kry die skuld vir Boko Haram-sterftes
President Jacob Zuma sê die regering sal nie probeer om die geskil tussen die selfoonmaatskappy MTN en die Nigeriese regering in die guns van die Suid-Afrikaners te besleg nie. Zuma sê dit is ‘n kwessie tussen MTN en Nigerië en hulle sal wag tot die twee partye die kwessie afgehandel het. Die Nigeriese president, Muhammadu
Twee renosters in Noordwes doodgeskiet
Twee renosters is in die Mafikeng Private Natuurreservaat in Noordwes deur stropers doodgeskiet. Die bestuurder van die reservaat, Louis Coetzee, sê die renosters is Woensdagoggend gekry. Albei koeie se horings is ook verwyder. Coetzee sê ‘n .375-geweer is gebruik. Hy sê vier renosters is sedert die begin van die jaar in die Mafikeng-reservaat vir hul
Al- Sjabaab weer glo aanval af
Volgens die Islamitiese groep Al-Sjabaab, het hulle ‘n aanval op een van hul basisse in die suide van Somalië afgeweer. Buitelandse kommando’s het glo met twee helikopters ingevlieg en die aanval geloods. Een Al-Sjabaab-militant is in die aanval dood. Sjeik Abdiasis Abu Musab, Al-Sjabaab se woordvoerder vir militêre operasies, het nie die nasionaliteit van die
UV betaal amokmakers se borg
Stig brande, jaag betalende wit studente uit hul verblyf, rig miljoene rande se skade aan en skree luidkeels rassistiese slagspreuke? Die Universiteit van die Vrystaat het erken dat hulle oproerige swart personeel en studente wat in hegtenis geneem is vir sulke soort misdrywe, se borgtog betaal het. Die oproeriges is tydens betogings op die kampus
Effers dreig met groot betoging môre by Tuks
Volgens berigte gaan die EFF môre ‘n groot betoging voor die Universiteit van Pretoria hou. Die party het verklaar dat hy hom verset teen ‘n “’n minderheid wat kulturele, maatskaplike en alle ander fasette van universiteitslewe daar steeds oorheers”. “Ons gaan ons lede oor Gauteng heen daarvoor mobiliseer,” sê die waarnemende provinsiale leidster van die
ANC keelvol vir Nederlandse bomplanters
Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het nou genoeg gehad van die Nederlandse bomplanters. Hy het die Nederlandse anti-apartheidbeweging (AAM) gevra om hul inmenging in Suid-Afrika se besluite te staak. Sy kommentaar volg na ‘n ope brief deur die AAM aan Mantashe en sy adjunk Jessie Duarte gerig is waarin hul “ernstige kommer” uitspreek oor
Nog ‘n gebou stort ineen in Nigerië
Nooddienswerkers in Lagos in Nigerië soek steeds na moontlike oorlewendes onder die puin van ‘n vyf-verdiepinggebou wat ingetuimel het. Die dodetal staan tans op minstens 18, maar vrese bestaan dat dit verder sal styg, het RSG berig. Nooddienswerkers sê hulle werk onverpoosd omdat stemme onder die puin steeds opklink. Elf mense is vroeër gered. Die
