In die nuwe Suid-Afrika word gepoog om die woord “demokrasie” ‘n positiewe betekenis te gee, al ly die regering sedert 1994 aan kroniese ondoeltreffendheid en het die land en daarmee saam die stand van Westerse beskawing plaaslik onrusbarend agteruitgegaan. Demokrasie kan soos volg gedefinieer word: “1 Regeringsvorm deur verteenwordigers deur die hele [volwasse] bevolking gekies,
Coligny-twee hoor vandag oor borg
Uitspraak in die borgtogaansoek van die twee mans van Coligny in Noordwes sal na verwagting vandag gelewer word. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aangekla na die dood van ‘n 17-jarige swart tiener. Die twee sê die swart seun, wat agterop die bakkie was, het afgespring van die bewegende voertuig terwyl hulle met hom na
Italiaanse aanklaer sê smokkelaars en liefdadigheid het migrasie krisis geskep
Volgens die vlugtelinge-agentskap van die Verenigde Nasies (UNHCR) het sowat 182 000 migrante in 2016, nog ‘n rekordjaar, Italië binnegedring omdat ‘n Italiaanse aanklaer sê mensehandelaars werk nóú saam met NRO’s om die krisis te skep. Hierdie syfer sluit slegs diegene wat amptelik geregistreer is deur Italiaanse amptenare of NRO’s en nie die massiewe golf
Lees verder: Italiaanse aanklaer sê smokkelaars en liefdadigheid het migrasie krisis geskep
Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg
Dokumente is Donderdag gelek wat onthul dat die Franse presidensiële kandidaat Emmanuel Macron moontlik geld in die buiteland wegsteek. Macron het ‘n bedryfsooreenkoms aangegaan vir ‘n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy (LLC) in die Karibiese eiland Nevis en die maatskappy kon dalk ‘n sakeverhouding gehad het met ‘n bank wat vroeër betrokke was by belastingontduiking in die Kaaimanseilande,
Lees verder: Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg
Trump se skoonseun steek bande met Soros weg
Jared Kushner, president Trump se skoonseun en senior adviseur, het die eienaarskap van ‘n eiendomsbelang wat verband hou met George Soros, volgens die Wall Street Journal nie bekend gemaak nie. In sy openbaarmakingsvorm wat vroeër vanjaar geliasseer is, het Kushner Cadre nie as een van sy honderde bates geïdentifiseer nie. Die koerant het sy Cadre-belang
Marxiste se warm lug oor Marikana baar leë huise
Voltooide HOP-huise in Marikana wat deel was van die Noordwes Departement van Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings se vlagskip behuisingsprojekte staan nou al vir meer as ‘n jaar en stof vergader. Die polisieslagting van mynstakers by Marikana is vir weke lank deur Marxiste vir propagandadoeleindes gemelk, maar kennelik het die myne genoeg vergoeding uitbetaal aan
Lees verder: Marxiste se warm lug oor Marikana baar leë huise
Wrede slagting van beeste skok eienaars
Nog niemand is in hegtenis geneem nie in verband met die wrede slagting van nege Bonsmara-beeste op ‘n plaas in die Potchefstroom-distrik in Noordwes. Veiligheidskoördineerder van die plaaslike brandvereniging se Groep Ses, Sarel van der Wat, sê die eienaars, Marius en Ben Fouché, van ‘n plaas in dié distrik by die R500 op die grens
Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit
Die borgtogaansoek van twee wit mans van Coligny in Noordwes wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n 16-jarige swart seun doodgemaak het, word vandag voortgesit. Die aansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte het na ‘n dringende aansoek in die Noordwes Hooggeregshof Dinsdag begin. Die twee mans word daarvan beskuldig dat hulle vir Mahlomoloa Mosweu
Swart sepie saai episode uit waarin 2 wittes swarte lewend begrawe
‘n Swart sepie op SABC3 het die afgelope week ‘n episode uitgesaai waarin twee wit mans, albei Afrikaners, ‘n swarte aanval en lewendig begrawe. Thandi Smith, hoof van Media Monitoring Africa se mediabeleidprogramme het aan 702 gesê, dit is heeltemal gepas om dié geweld op TV uit te saai want dit is die begin van
Lees verder: Swart sepie saai episode uit waarin 2 wittes swarte lewend begrawe
Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na
Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys Schoeman na ‘n poging om sy eie lewe te “beëindig” wat op die ouderdom van
Lees verder: Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na
