Veiligheidsraad-resolusies is deur Namibië verbreek deur toe te laat dat Noord-Korea “wapenfabrieke of ander militêre geriewe” oprig. Dit is strydig met die kernsperverdrag wat die land as VN-lid onderteken het en raak die hele SAOG-streek. Die Noord-Koreaanse staatsmaatskappy Mansudae Overseas Projects Group of Companies (MOP) het glo bande met Korea Mining Development Trade Corporation (KOMID)
Lees verder: Noord-Korea se bedrywighede in Namibië raak SAOG
