‘n Skietery op ‘n kampus in Windhoek het omstanders laat spaander. Die skoot wat die week op die kampus van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) geklap het, was egter glo net speel-speel. Studente het vroeër by die instelling se hekke saamgedrom en personeel uitgesluit in Januarie omdat hulle eis dat univeristeitsfooie verlaag
Lees verder: ‘n Skoot klap, bloed spat op kampus in Windhoek
