Behuising ‘n multidimensionele probleem

Die Department van Menslike Nedersettings se nuwe holistiese benadering tot die skep van volhoubare behuising is sinvol. Hierdie department het wesenlike uitdagings en daarom is dit goed om te sien dat daar nouer saamgewerk gaan word met provinsies en plaaslike owerhede ten einde die komplekse probleem van behuising aan te spreek. Die Vryheidsfront Plus wil

Lees verder: Behuising ‘n multidimensionele probleem

Die Bybel en staatkunde

Die Bybel en staatkunde met die fokus op die periode tussen die Ou en Nuwe Testamente Beide die Ou en Nuwe Testamente het talle voorbeelde en beginsels oor die staatkunde. Dit sluit voorbeelde van regeervorme in, soos teokratiese regering (deur die Rigters), monargies, imperialisme, nasionalisme, oorloë en diplomasie.  Een van die mooi voorbeelde van staatkunde

Lees verder: Die Bybel en staatkunde

Skrik vir die waarheid

Gister reik ‘n klein politieke party ‘n nuusverklaring uit waarin ontsteltenis uitgespreek word oor die meer as 700 mense wat sedert Eugene Terre’Blanche se moord, reeds in Suid-Afrika vermoor is, en skaars ‘n rimpeling veroorsaak het. Die verklaring was skaars uit, of ‘n groot nuusverspreidingsinstansie bel die partyleier verbaas om te verneem waar dié syfer

Lees verder: Skrik vir die waarheid

Konsosiatiewe demokrasie

In ‘n vorige artikel het ek die punt probeer maak dat, gesien die diepverdeelde aard van die Afrikaner en verskeidenheid van organe van die Afrikaner-burgerlike samelewing, die liberale (Westminster) demokrasie nie sal werk nie en verduidelik waarom konsosiatiewe demokrasie ‘n beter opsie is. Konsosiatiewe Demokrasie is ‘n vorm van magsdeling wat groepsverteenwoordigend waarborg.  Konsosiatiewe demokrasie

Lees verder: Konsosiatiewe demokrasie

Slim het toe sy baas gevang

Die akroniem HPA staan vir Hitachi Power Africa.  Teen hierdie tyd weet ons almal dat HPA sy SB-status (Swart Bemagting) verwerf het deur ‘n 25% belang in die kontrak vir oprigting van die Medupi-kragsentrale aan Chancellor House (CH) verkoop het vir R1 miljoen. Volgens die Engineering News het mnr Johannes Musel, HPA se hoof uitvoerende

Lees verder: Slim het toe sy baas gevang

Ekonomiese groei deur innovasie

Hoe word daardie klein bietjie ekstra, daardie finale hupstoot vir ekonomiese groei gekry? Deur nog meer uit inovasiekrag te put, aldus Brainport, die tegnologiese sentrum by Eindhoven in Nederland. Hiervolgens kan tussen 0,5 en 1% groter groei bewerkstellig word deur kennis en kundigheid in ‘n moderne nywerheidsbeleid saam te voeg (cluster). Die dinkskrum onder die

Lees verder: Ekonomiese groei deur innovasie

Plaasmoorde begin Zimbabwe-karakter kry

“Plaasmoorde die afgelope naweek waar plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer, is uiters kommerwekkend en lyk op ‘n Zimbabwe-situasie. Die wrede plaasmoord van ‘n 54-jarige man en die verkragting van sy vrou en aanranding van ‘n 3-jarige kind naby Polokwane en een naby Carolina, waar ‘n vrou en kinders in ‘n houthuis

Lees verder: Plaasmoorde begin Zimbabwe-karakter kry

Malema is ‘n produk van Britse denke

Kyk, die Rooinekke bly darem maar voorspelbaar. Noudat Julias hulle op hulle baadjie gee en hulle gebrekkige idees oor demokrasie in Afrika aan die kaak gestel word deur sy alomteenwoordige stem, probeer die Kwien se onderdane hulle ou truuk: Woordryke hovaardigheid. Rian Malan, Stanley Uys, David Bullard, noem maar op, het een en almal ‘n

Lees verder: Malema is ‘n produk van Britse denke

Julius se geheimsinnige tugverhoor

Ja, en toe ruk praag.co.za se spannetjie op na die ANC-perskonferensie in Luthuli-huis oor Malema se geheimsinnige tugverhoor wat “intern” gaan geskied en waaroor ‘n gesette, bebrilde Thandi Modise, ANC-adjunk-sekerataris-generaal, geen woord wou rep nie. Wee die middestad van Johannesburg. Vuil, vervalle, ‘n skadu van sy vorige self en waar jy R20 vir parkeerplek in

Lees verder: Julius se geheimsinnige tugverhoor