Dr. Werner Emslie (55) van Ellisras is deur vier swart plaasaanvallers doodgeskiet, terwyl sy vrou Mariëtte in ‘n ernstige toestand verkeer met ‘n koeël wat haar lewer beskadig het. Die dokterspaar se dogter, Barbara wat insgelyks medies aan die Universiteit van Pretoria studeer, is aangerand maar nie geskiet nie. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, kolonel Moatshe Ngoepe,
Lees verder: Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter
