Ek het die eerste keer van die Oekraïne se gespletenheid tussen die Ooste en die Weste kennis geneem toe ek Anna Reid se boek, Borderland: A journey through the history of Ukraine (London: Phoenix, 1998, 258p), gelees het. Die Dnieper-rivier loop van noord na suid deur die land, met die hoofstad Kiev aan die rivieroewer.
Lees verder: Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’
