Brief: OGOTTERS het Afrikaans genasionaliseer

Afrikaans as taal se rommelstatus word haarfyn beskryf in 1 Korintiërs 13 en 14 :1-25: die verwantskap tussen die liefde, taal en profesie (godsdiens). Lees en laat daar ‘n lig vir jou sowel as die ganse Afrikaanse mediabedryf opgaan. Want geen taal is nog ooit so misbruik as wapen van volksvernietiging deur antichriste , ateïste

Lees verder: Brief: OGOTTERS het Afrikaans genasionaliseer

Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur bo die bevordering van Afrikaans. Daar is bv ‘n LitNet-rubriekskrywer, Bettina Wyngaard, wat uitstekende Standaardafrikaans

Lees verder: Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer na die apartheidskaart gegryp en inwoners van die provinsie gedreig dat sy geduld nie getoets

Lees verder: Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf

Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is: As die regering finaal Afrikaans skole vat, sal ons nuwe skole moet begin, al is dit in tente. Engels beteken domheid & dwelms. — Dan Roodt (@danroodt) November 11, 2017 Dit het egter heelwat kritiek op Twitter en Facebook ontlok. Volgens

Lees verder: Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool

Leon Lemmer: Jacques Pauw oor Suid-Afrika as ‘n ‘gangster’-staat

In sy boek, The president’s keepers: Those keeping Zuma in power and out of prison (Cape Town: Tafelberg, 2017, 423p; Amazon Kindle $17,66) beskryf Jacques Pauw Suid-Afrika as “Zuma’s gangster state – the state within the state” (Kindle 3741). Suid-Afrika is glo “[on] the brink of a mafia state” (72). In ‘n land wat in

Lees verder: Leon Lemmer: Jacques Pauw oor Suid-Afrika as ‘n ‘gangster’-staat

Zürich-polisie verbloem etnisiteit van misdadigers om ‘xenofobie’ te bekamp

Zürichse kantonale polisie sal amptelik die eerste polisiemag in Switserland word om nie die nasionaliteit van oortreders in amptelike kommunikasie in te lys nie om “xenofobie” te bekamp. Dit is bekend gemaak deur die stadsraadslid en sekuriteitshoof Richard Wolff (60) van die alternatiewe lys op ‘n perskonferensie hierdie week. Die besluit sal dadelik in werking

Lees verder: Zürich-polisie verbloem etnisiteit van misdadigers om ‘xenofobie’ te bekamp

Berlynse polisie deur Moslem misdaadgroepe geïnfiltreer

‘n Student in Duitsland het vasgestel deur te snuffel op die internet dat die neef van die een van die voorste misdaadbase in Duitsland nou ‘n lid van die Berlynse polisiemag is. Die Berlynse polisie ondersoek tans ‘n klanklêer van ‘n leerling by die Spandau-polisiekademie wat kla oor onhoudbare toestande tussen nie-wittes. Die anonieme stempos

Lees verder: Berlynse polisie deur Moslem misdaadgroepe geïnfiltreer

Plaasmoorde haal die nuus in Nederland

Plaasmoorde in Suid-Afrika word vandag prominent in die Nederlandse dagblad De Volkskrant se meningsblad behandel. Volgens die opskrif word die “stille oorlog in Suid-Afrika gevoed deur ‘n korrupte regering”. Die skrywer van die artikel, Rogier Witlox, meen dat Nederland `wat voorgeloop het in die stryd teen apartheid, nou moet beswaar maak teen plaasmoorde`. Hier volg die

Lees verder: Plaasmoorde haal die nuus in Nederland

Swartes begin nou geld eet (letterlik)

Oor die afgelope week was daar twee gevalle van swartes wat video’s van hulself maak waarin hulle voorgee om geld “te eet”. In die eerste video wat rondom 30 Oktober die rondte begin doen het, verskyn twee metropolisiemanne van Ekurhuleni wat geld eet, asook hul gesigte met geldnote afvee asof dit servette is. So pas

Lees verder: Swartes begin nou geld eet (letterlik)

Dan Roodt: Afrikaners en Europeërs, sy aan sy

Vandat ek op die vasteland aangeland het op hierdie Pro-Afrikaanse Toer van Europa, hoor ek by herhaling die boodskap dat alle Westerlinge eintlik in dieselfde bootjie verkeer. Ons word bedreig deur linkse regerings en snelle demografiese veranderings. In Bad Godesberg het ek met ‘n patriotiese Duitse dinkskrum gepraat en hulle ingelig oor die mislukking van

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaners en Europeërs, sy aan sy