praag.co.za

Brief: OGOTTERS het Afrikaans genasionaliseer

Written by

in

,

Afrikaans as taal se rommelstatus word haarfyn beskryf in 1 Korintiërs 13 en 14 :1-25: die verwantskap tussen die liefde, taal en profesie (godsdiens).

Lees en laat daar ‘n lig vir jou sowel as die ganse Afrikaanse mediabedryf opgaan.

Want geen taal is nog ooit so misbruik as wapen van volksvernietiging deur antichriste , ateïste en sataniste as Afrikaans nie.

Die OGOTTERS het so pas vêr gevorder met die nasionalisering van Afrikaanse Christenskole.

— Jan

Comments

4 responses to “Brief: OGOTTERS het Afrikaans genasionaliseer”

  1. Johnnycongo Avatar

    Nimrod het hom ook teen God verset. Daar is geen einde aan die mens se eiesinnige arrogansie nie, – en ook nie aan die wie bloot kerm en kla sonder daadwerklike teenoptrede nie. Ons staan glo vas in geloof en gebed .. sonder werke en vrugte wat hou.

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      2 jaar nadat Jan van Riebeeck zijn voet zette op de Kaap, lanceerde ene Joost, een Protestant, het volgende treurspel in boekvorm : https://uploads.disquscdn.com/images/08d21bdc2772d8b97ffb7287e9eb04a0f7518b8823b55db5d909df0efbacfd8c.jpg

  2. John Avatar
    John

    “Want geen taal is nog ooit so misbruik as wapen van volksvernietiging deur antichriste , ateïste en sataniste as Afrikaans nie.”
    Ten eerstens, wat jy sê maak nie sin nie.
    Tweedens, waar de donner, Jan, het jy al ooit `n Satanis gesien ?

    Nou plak Praag jou twak bonop hier vir my om te lees !
    Drink `n glas water, knip `n uiltjie.

  3. WB Avatar
    WB

    Toe maar,hulle gaan nie oorgesien word nie.God slaap nie en dit wat oppad is gaan hulle almal se einde beteken in die land.Als werk al sover uit en hulle almal se straatjie begin nou uitloop.Lekker man.dit gaan sommer lekker wees om nie meer sulke mense nie meer hier te he nie.?

Leave a Reply