Die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat moet binne 60 dae ‘n rehabilitasieplan saamstel om die bewaring van die Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te beskerm. Dit volg ná ‘n jarelange regstryd tussen drie belastingbetalers van Winburg en die Erfenisstigting weens die munisipaliteit se swak bestuur van die terrein. Die begraafplaas dateer uit die Tweede Vryheidsoorlog en bestaan uit gedenktekens, grafte
Lees verder: Hofbevel om Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te red
