Die krisis in die Oekraïne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens ‘n telefoonoproep gesê. Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekraïne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Genève, bespreek. “Terwyl daar
Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel. Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem. Buthelezi het Kasrils se manewales as uiters onverantwoordelik bestempel. Buthelezi het by ‘n IVP-saamtrek naby Vryheid in die noorde van
Lees verder: Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Bevry ons van rugby!
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer lees ook netnou op praag die artikel oor die nuwe rassekwotas wat die geagte minister van sport, Fikile Mbalula wil afdwing. Daar moet nou 60% swart spelers wees. “Onrealisties!” roep die rugbyskrywers in die koerante uit. Nou wonder Skoppensboer by sigselwers: Rugby, vriend of vyand? Daai Amerikaanse
Snelweg van de toekomst
Een slimme snelweg, die licht geeft en bestuurders via blauwe sneeuwvlokken waarschuwt voor gladheid. Of neem een rijstrook die elektrische auto’s al rijdend oplaadt. Klinkt futuristisch? Nu al worden deze technieken in Nederland ontwikkeld en beproefd. Wie begin 2014 over de N329 bij Oss raast, ziet geen lantarenpalen. Toch is het er niet volledig donker.
ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag
Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig. Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied. Die ministers in die veiligheidsgroepering het Maandag die media in Pretoria toegespreek en verklaar dat
Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy
Die Tshwane metropolisie het motoriste gewaarsku teen gewelddadige oproer wes van Pretoria. Dit is nie bekend waaroor die protesoptrede gaan nie. Die metropolisie het motoriste afgeraai om die R55 tussen Pretoria-wes en Sandton te gebruik en gewaarsku om alternatiewe roetes te kies. Die pad is tydelik gesluit nadat oproerige inwoners van Olievenhoutbosch, suid van Pretoria
SA en Guinee teken verdrae na Ebola versprei
Suid-Afrika en Guinee sal voorts gesamentlike navorsing onderneem om die uitbreking van dodelike siektes in albei lande te voorkom en te bekamp. Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane en haar Guinese eweknie, Francois Fall het gister in Pretoria 8 bilaterale ooreenkomste onderteken. Dit volg nadat ‘n uitbreking van die dodelike Ebola-virus in Guinee reeds
Telkom-mobiel ‘sal nooit ‘n wins wys nie’
“Telkom-mobiel sal nooit ‘n wins maak nie.” Só sê die portefeuljebestuurder Wayne McCurrie van Momentum Wealth. Hy meen ook dat Telkom nooit sy aandeel in Vodacom moes verkoop het nie. McCurrie het ‘n rukkie gelede op Business Day TV gesê dat “8ta (Telkom-mobiel) nooit ooit ‘n wins gaan toon nie.” “Ek het die grootste empatie
Comrade Kasrils loods sy rugryer-veldtog
‘n Groep Suid-Afrikaners wat ontevrede is dat hulle nie meer invloedryke posisies in die ANC het nie, loods vandag ‘n veldtog om stembriewe te bederf en/of vir opposisiepartye te stem. Die groep politieke rugryers wil daarmee duidelik opposisiepartye se stemme vir hulself opeis sonder om deel te neem aan die verkiesing, ‘n manifes te produseer
Mbalula hou aan om SARU af te dreig
Die ANC se planne om sport verder te verswart met hul nuutste kwota-reëls, is steeds op die kaarte, maar sal nie voor Mei gebeur nie. Die minister van sport hou vol dat hulle sal optree teen “ongetransformeerde” spanne. Gert Oosthuizen, oud-Broeder en die adjunk-minister, is ‘n lid van die Strategiekomitee in die parlement vir die
