Die land kan van Dinsdag af ‘n volskaalse brandstofkrisis beleef met die terugkeer werk toe van miljoene mense wat terug is van die Paasvakansie af, het SA se brandstofhandelaarsvereniging Maandag gesê. “Ons doen nou ‘n beroep op die regering en oliemaatskappye om sekuriteit op te skerp om aflewerings te verseker om ‘n krisis na Dinsdag
Sjina se ekonomie toon tekens van herstel
Sjina se ekonomie toon tekens van herstel, maar selfs amptenare wat openbare vertroue ‘n hupstoot wil gee waarsku dat ‘n terugkeer risiko’s van die globale krisis in die gesig staar en nog nie verseker is nie. Invoere van olie, ystererts en ander rustowwe het in Maart toegeneem, wat die impak getoon het van Beijing se
Selebi se korrupsieverhoor begin vandag
Geskorste nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi se verhoor op aanklagte van korrupsie en dwarsboming van die gereg sal na verwagting Dinsdag begin in Johannesburg se hoërhof. Die klagte hou verband met beweerde betalings van omtrent R1,2 miljoen wat aan hom gemaak is. Die staat beweer dat veroordeelde dwelmsmokkelaar Glenn Agliotti, die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble, voormalige
Visum geweier vir Obama se broer
Samson Obama Amerika se president, Barack Obama, se halfbroer is ‘n visum geweier om Brittanje binne te gaan nadat 'n klag van ‘n poging tot seksuele aanranding op ‘n jong meisie in Berkshire teen hom aan die lig gekom het. Die News of the World kan onthul dat Samson Obama, wat in Kenia woon, probeer
Die DA en ons zombiedemokrasie
Die verklaring deur mnr. Kobus Marais van die DA dat swart ekonomiese bemagtiging "broodnodig" is, bevestig weereens PRAAG se standpunt dat dié party net 'n "ANC Lite" is. Daar is geen wesentlike verskille tussen die DA en die ANC se beleide oor ras, etnisiteit, taal en die noodsaak van anti-blanke maatreëls soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie.
Die verklaring deur mnr. Kobus Marais van die DA dat swart ekonomiese bemagtiging "broodnodig" is, bevestig weereens PRAAG se standpunt dat dié party net 'n "ANC Lite" is. Daar is geen wesentlike verskille tussen die DA en die ANC se beleide oor ras, etnisiteit, taal en die noodsaak van anti-blanke maatreëls soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging nie.
Hong Kong se mobieledataverbruik ontplof
Hong Kong mense het 14 keer soveel mobieledata gestuur in Januarie as wat hulle gedoen het in dieselfde maand twee jaar gelede, volgens nuus wat Dinsdag vrygestel is. Die toename in die stuur van mobiele data van fone en handrekenaars af verteenwoordig ‘n viervoudige toename van syfers van 2008, het die gebied se telekommunikasie-owerhede gesê.
Noord-Korea wil kernprogram hervat
Noord-Korea het Dinsdag gesê hulle sien gesprekke oor die beëindiging van hul kernwapenprogram as sinloos en beplan om ‘n aanleg vir die vervaardiging van wapenkwaliteitplutonium weer oop te maak, het die staatsmedia die minister van buitelandse sake aangehaal. Noord-Korea het meer as ‘n jaar gelede begin om sy Sowjet-era Jongbyon-kernaanleg uitmekaar te haal as deel
VSA wil VN-rassismekonferensie bywoon
Die Obama-administrasie heroorweeg sy beplande boikot van ‘n kontroversiële VN-rassismekonferensie wat sterk teengestaan word deur Israel en Joodse groepe, en wat bygewoon gaan word deur die Iranse president, het die departement van buitelandse sake laat Maandag gesê. In ‘n skuif wat sy sterkste Midde-Oosterse bondgenoot kan omkrap, het die Amerikaanse departement gesê die administrasie is
Meksikostad sonder water
Amptenare van Meksikostad het die hooftoevoerlyn wat vars water voorsien aan miljoene mense afgesluit omdat reserwes gedaal het tot onder die rekordvlakke. Die sluiting, wat 36 uur kan duur sal ‘n kwart van die stad se bevolking, nagenoeg 5 miljoen mense affekteer. Ongewoon lae reënval en groot lekkasies word aangevoer vir die rede dat die
Skerp afname in Britse Noordsee-olie
Die oorblywende lewensduur van Engeland se Noordsee-olie en gasproduksie loop die risiko om gehalveer te word as gevolg van die ekonomiese krisis wat ‘n afname tot gevolg het in eksplorasie van een van die Weste se mees belangrike hulpbronne, het die industrie gewaarsku. Die hoeveelheid verkenningsgate wat geboor word in die Noordsee het gedaal met
