Fifa se handelsmerk-polisie het 36 Nederlandse vroue wat die wedstryd tussen Nederland en Denemarke bygewoon het, vir sowat drie ure ondervra oor die uitrustings wat hulle aangehad het, het The Star Dinsdag berig. Die nousluitende, oranje mini-rokkies, bekend as “Dietse-rok”, was deel van ‘n geskenkpakkie wat saam met Bavaria bier in Nederland uitgedeel is in
Afganistan ryk aan minerale
Afganistan is ryk aan minerale – ongeveer $1 000 miljard ryk, volgens Amerikaanse geologiese spanne wat die land se minerale potensiaal vasgestel het. Dit sluit groot reserwes koper, yster, litium, niobium en goud in. Trouens, Afganistan hou die potensiaal in om een van die rykste mineraalproduserende lande ter wêreld te word, berig die New York
Die fisiologie van die euforie se afloop
Oor ‘n jaar van nou af sal politieke sosioloë en ander vakwetenskaplikes ontleed hoe die huidige sokkereuforie afgeloop het, en hoekom. Om nou reeds projeksies te maak is om ‘n mens se kop ver uit te steek. Dit bied egter ‘n uitdaging en sommige mense kan eenvoudig nie van ‘n uitdaging wegskram nie. Basies is
Oranje lyk goed
Afrikaners se gunstelingsokkerspan, wat in Nederland kortweg as “Oranje” bekendstaan, gaan vandag twee keer by Wits-universiteit in Johannesburg oefen. Die pers is vanaf 11.30 welkom, maar die aandsessie is geslote. Gister het die Nederlandse span ‘n oorwinning van 2-0 teenoor Denemarke behaal. In die volgende wedstryd sal die span Saterdag teen Japan te staan kom.
Vuvuzelas: die perfekte metafoor
Anders as baie liberale wat enersyds vir ons preek oor hul sogenaamde naasteliefde teenoor Afrikane, maar dan persoonlik vir Afrika wegkruip in hul rykmansbuurte of oorsee, moet ek noodwendig in ‘n Suid-Afrikaanse buurt bly wat as kosmopolities beskryf kan word. Vir die afgelope twee oggende word ons buurt gevolglik wakkergemaak deur een of ander moroon
So van hoenders gepraat
Die onlangse rubriek deur dr. Dan Roodt, Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? het betrekking. Daarin haal hy vir M.T. Steyn aan wat gesê het: “Om Afrikaners te lei, is soos om ‘n klomp hoenders aan te jaag!” Die kultuurpolitieke beweging PRAAG, soos ek dit verstaan, strewe die doelwitte van Vryheid, Afrikaner-behoud en die beskerming van
Roodt genomineer as VVK-kandidaat
Vir dié wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing. Soos almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so ‘n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie by www.vvk.co.za). Binnelands en buitelands is daar ‘n groot aantal registrasiebeamptes besig om kiesers te
BBC wil sokker sonder foefoezelas uitsaai
Die Britse uitsaaikorporasie, die BBC, ondersoek tans die moontlikheid om ‘n “foefoezelavrye” weergawe van sy sokkerwêreldbekerdekking uit te saai ná ‘n stortvloed klagtes van kykers oor die omstrede plastiekbeuls, berig ‘n koerant vandag. Die Britse uitsaaier het 220 klagtes oor die lawaaierige eentonige trompette ontvang en na bewering kyk die organisasie na metodes om ‘n
Om die wawiel te herontdek
In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in ‘n deurmekaar land rigting te vind sonder ‘n kompas. My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou – of kulturele leiers die situasie nie mooi reg lees nie en nie mooi begryp watter
Media-“stringers” en die propaganda-oorlog
Israel is onlangs wêreldwyd en bykans uit een mond veroordeel toe ‘n ses skepe met noodvoorraad vir Gaza onderskep is. In die skermutseling wat op een boot uitgebreek het, was daar ‘n aantal ongevalle. Geleidelik dring ‘n ander prentjie tot die wêreld deur. Aan boord van dié skip was ‘n aantal aktiviste wat gehoop het
