Buitelanders in rep en roer oor Zoeloekoning se aanmerking

Meer as ‘n honderd buitelanders het by die polisiestasie op Isipingo in KwaZulu-Natal saamgedrom om aanklagte van aanranding en intimidasie in te dien, nadat tien van hulle winkels in die dorp, suid van Durban, geplunder is. Hulle sê dit is veroorsaak deur Koning Goodwill Zwelithini se aanmerking dat hulle die land behoort te verlaat, het

Lees verder: Buitelanders in rep en roer oor Zoeloekoning se aanmerking

Het failliet van de democratie en de natiestaat in Afrika

Sinds de Franse Revolutie kwam er een einde aan de absolute monarchieën, waarbij despoten beslisten over het lot van hun onderdanen. Langzaam maar zeker trad het principe van één man één stem op de voorgrond. In Europa ging dat stelselmatig via een getrapt systeem waarbij men rekening hield met het geslacht, inkomen en gezinssituatie van

Lees verder: Het failliet van de democratie en de natiestaat in Afrika

Vavi teen die toue

Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu, gaan sy skorsing uit die vakbondfederasie beveg. Cosatu se sentrale uitvoerende komitee het gisteraand vergader. Die komitee moes ‘n spesiale vergadering hou om te stem oor Vavi se toekoms. Die skorsing is nog nie deur Cosatu bevestig nie, maar ‘n mediakonferensie is vir 12uur vanmiddag geskeduleer. Die vakbondfederasie het ‘n

Lees verder: Vavi teen die toue

Eskom se Tsotsi bedank

Die voorsitter van Eskom se raad, Zola Tsotsi, het bedank. Die voorsitter van die Landbank en voormalige raadsvoorsitter van die SAUK, dr Ben Ngubane sal as voorsitter van Eskom waarneem ná die bedanking van Zola Tsotsi. Eskom het na ‘n laatnagvergadering bevestig dat daar ooreengekom is dat Tsotsi in belang van die maatskappy en die

Lees verder: Eskom se Tsotsi bedank

Petrolbelasting byt van more af seer

Suid-Afrikaanse motoriste gaan van môre af baie meer vir brandstof betaal. Petrol in die binneland word om middernag met R1.62 duurder en diesel met R1.24. Parafien word met 36 sent per liter duurder en petroleumgas met 85 sent per kilogram. Die redes vir die styging sluit in die gesamentlike heffing vir brandstof en ‘n reddingsboei

Lees verder: Petrolbelasting byt van more af seer

Reusebeloning vir inligting oor polisiemoorde

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n reuse-beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die verdagtes wat betrokke was by twee onlangse voorvalle waartydens drie polisiebeamptes doodgeskiet is, het Sapa berig. Noxolo Kweza, woordvoerder van die polisie, het gesê ‘n beloning van R400 000 is uitgeloof in verband met

Lees verder: Reusebeloning vir inligting oor polisiemoorde

Marine Le Pen kán Franse president word – Le Figaro

Ondanks die feit haar party gister tydens die tweede ronde van departementele verkiesings nie daarin kon slaag om een van Frankryk se 96 departemente  in te palm nie, meen ‘n invloedryke koerant dat Marine Le Pen wel president kan word. Die redakteur van Le Figaro, Alexis Brézet, skryf vanoggend in ‘n ontleding van gister se

Lees verder: Marine Le Pen kán Franse president word – Le Figaro

Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis

Die presidensie het Sondag ontken dat pres. Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in KwaZulu-Natal te reis. “Die presidensie verwerp die bewerings wat vandag in die City Press gemaak is,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in ʼn verklaring gesê. “Die president se reisreëlings word deur die

Lees verder: Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis

Kopkrap oor ‘Totiusgedig’ op grafsteen

Tommy Tiger Dickson. Vir 41 jaar lank was sy grafsteen vergete en ongesteurd in die Sterkfontein Begraafplaas. En só sou dit seker vir jare gebly het – tot die nuuskierigheid oor wat die eintlike betekenis van die skrif op die steen die oorhand oor ‘n terreinagent gekry het. Op die grafsteen is dié reël uit

Lees verder: Kopkrap oor ‘Totiusgedig’ op grafsteen

Cosatu steier sonder Numsa

Die vakbondfederasie Cosatu, is op sy knieë te midde van gerugte dat die omstrede voorsitter, Zwelinzima Vavi, sy bedanking ingedien het. Vroeër is ook berig dat Cosatu finansieel diep in die moeilikheid is en sekere bedrywighede sal moet sluit. Vavi sê Cosatu loop die risiko om binnekort sy onafhanklikheid te verloor. Vavi het Sondag tydens

Lees verder: Cosatu steier sonder Numsa