Brittanje het Donderdag skielik die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese agent Alexander Litwinenko heropen. Dit kom agt jaar nadat hy vergiftig is met radioaktiewe polonium. Die Britse minister van binnelandse sake, Theresa May, bevind haarself tans midde-in ‘n groot pedofilietoesmeerskandaal waarby top-leiers van haar Konserwatiewe Party en die koninklike gesin glo betrokke
Lees verder: Brittanje heropen polonium-saak na pedofilie-onthullings aanhou
