Die menseregte-organisasie, Amnestie Internasionaal, het ‘n beroep op Suid-Afrika gedoen om die beweerde menseregteskendings deur die regering van Sri Lanka te veroordeel. Suid-Afrika is sedert 1994 weer deel van die Statebond. Sri Lanka het die Britse premier David Cameron intussen gewaarsku dat hy geen reg het om die kwessie van menseregte te opper tydens sy besoek aan
Lees verder: Statebondberaad deur volksmoord-kwessie oorskadu
