Ondanks die pleidooi van die minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die regte van die kinders by Hoërskool Overvaal eerbiedig behoort te word, het ‘n aantal swart organisasies en linkses voortgegaan om die skool te intimideer en met geweld te dreig. Môre sal ‘n optog vanaf die Caltex-vulstasie in Vereeniging na die skool vertrek.
Lees verder: Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings