Suid-Afrika en dr. H.F. Verwoerd

Voor 1953 was daar kerkskole, sendingskole, wat deur die buiteland gesubsidieer was tot en met 1953. Toe Verwoerd daar oorneem, is daar ‘n klomp dinge wat hy laat ondersoek het. Dis eers van 1954 af wat die staat van die Sendingskole en kerkskole oorgeneem het. Daar was baie geweld in die skole, wat ek ook

Lees verder: Suid-Afrika en dr. H.F. Verwoerd

Suidpunt: Vergeetwoorde of zombiewoorde?

Stel jou voor jy moet 600 jaar se Afrikaans/Nederlands inhaal net om ‘n eenvoudige sin te skryf. So iets is niks snaaks vir die Latynstudent nie, want die kultuurtaal rondom Rome het sonder ‘n woordeboek so drasties verander dat mens ‘n kernwoordeskat van 2 400 woorde moet opbou, terwyl jou moderne tale maar 1 300

Lees verder: Suidpunt: Vergeetwoorde of zombiewoorde?

Brief: Raai, raai… die verhaal van ‘n hond

Hierdie is ‘n raaisel. Kom ons kyk of julle dit kry. Net ‘n wenk : dit gaan oor politiek. My buurman oorkant die straat het ‘n tydjie gelede ‘n brakhond aangeskaf by die DBV. So’n nare vaalgrys gedoente met ‘n histeriese blaf waarmee hy knaend die hele buurt verpes, insluitend die verbygangers, stappers, fietsryers, drawwers en

Lees verder: Brief: Raai, raai… die verhaal van ‘n hond

Dan Roodt & Gustav Venter: Die agteruitgang van Afrikaanse kultuur

In hierdie episode van PRAAG 168, gesels Dan Roodt en Gustav Venter oor die agteruitgang van Afrikaanse kultuur, veral die letterkunde, en wat gedoen sou kon word om dit te laat herleef. Dan Roodt verwys na Helen Zille wat eens ‘n joernalis was wat ook oor Afrikaanse skrywers berig het. “Apartheid” beskik oor ‘n moontlike

Lees verder: Dan Roodt & Gustav Venter: Die agteruitgang van Afrikaanse kultuur

Brief: SAKP/ANC wil totalitêre kommunistiese staat vestig

Aangaande die huidige grondgrypplanne, ek dink die lesers en joernaliste moet nou begin besef die SAKP / ANC se stryd het nooit werklik oor bevryding gegaan nie, maar oor die geleidelike infasering en vestiging van ‘n totalitêre kommunistiese staat. Dit het nie gegaan oor nie-rassigheid en demokrasie nie. Dit is bloot die dekmantel waaronder die

Lees verder: Brief: SAKP/ANC wil totalitêre kommunistiese staat vestig

Dan Roodt: Sondagaktueel 5

Steve Hofmeyr se hofsaak in die Stellenbosse Landdroshof word aanvanklik in dié potgooi bespreek, waarna nog ‘n hofsaak, dié van die staatspatoloog dr. James Blair Mwesigwa, aan die beurt kom. Mwesigwa het naamlik liggaamsdele van ‘n lyk onder sy beheer gesteel om vir moeitie te verkoop. Penny Sparrow se dood het tot groot leedvermaak op

Lees verder: Dan Roodt: Sondagaktueel 5

Leon Lemmer: Die oerwoud groei terug weens parasitering

Die soeke na brandhout is ‘n geykte vorm van roofbou deur die gepeupel wat woude uitroei totdat daar soms net dongas op die kaal grond floreer. Daarteenoor is daar die spreekwoordelike oerwoud wat met die oerstaat van die mensdom geassosieer word. Namate beskawing afgetakel word, word gesê dat die oerwoud teruggroei. Dit is wat ons

Lees verder: Leon Lemmer: Die oerwoud groei terug weens parasitering

Besluit om voort te gaan met grondonteiening sonder vergoeding is kortsigtig – TLU SA

Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – te verander, is kortsigtig. ‘n Mosie oor die ad hoc-komitee wat die wysigings aan die wetgewing moet hersien en implementeer, is vandag deur die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die komitee sal

Lees verder: Besluit om voort te gaan met grondonteiening sonder vergoeding is kortsigtig – TLU SA

Video: Eskom se plunderlisensie

Dan Roodt lewer kommentaar op die bykomende R59 miljard wat die staat aan Eskom beskikbaar gestel het en verwys na die plundery wat reeds by dié instelling plaasgevind het. Kort ná hierdie opname het verskeie kredietgraderingsagentskappe, waaronder Moody’s Investor Service en Fitch Ratings, aangekondig dat hulle Suid-Afrika se vooruitsigte betreffende kredietgradering vanaf “stabiel” na “negatief”

Lees verder: Video: Eskom se plunderlisensie

Video: Boere reageer op Nederlandse mosie teen grondonteiening

By ‘n onlangse landbouberaad van TLU SA waar daar indringend gepraat is oor die krisis wat Suid-Afrikaanse landbou in die gesig staar, het dr. Dan Roodt met mnr. Louis Meintjes, president van dié organisasie gesels. In die tweede deel van die onderhoud, verduidelik mnr. Hannes de Villiers watter ooreenkomste daar tussen Suid-Afrika en Israel bestaan,

Lees verder: Video: Boere reageer op Nederlandse mosie teen grondonteiening