Die geestelike boeke van die Voortrekkers het preek-, gesange- en kategeseboeke ingesluit. Die trekkers het graag gesing, soms met viool- of akkordeonbegeleiding. Party het draagbare huisorreltjies of serafyne gehad. Reeds in die agtiende eeu was daar liedeboeke waarin geestelike en selfs wêreldlike liedjies opgeteken is. Eie berymings op bestaande liedere is gedoen en die melodieë
Vrystaatse universiteit verander leuse en wapen
Die Vryheidsfront Plus-jeug in die Vrystaat het vandag by monde van sy jeugleier, Jan van Niekerk, met skok gereageer oor die Universiteit van die Vrystaat-bestuur se beoogde verandering van die Universiteit se wapen en leuse as deel van hul nuwe korporatiewe identiteit. “Daar is beslis nie fout met ‘n nuwe korporatiewe identiteit en vernuwing nie,
Lees verder: Vrystaatse universiteit verander leuse en wapen
Swart barbiers volop in Amerika
Die Amerikaanse regering het statistieke vrygestel oor die persentasie swartes in bepaalde beroepe. Die beroep met die meeste swartes is dié van barbier. Nie minder nie as 35% van barbiers in Amerika is swartes. Die beroep met die minste swartes is dié van kunstenaars en verwante werkers waarvan slegs 0,8% swartes is. Die tien beroepe
Absa en rugbytransformasie
As daar nou een bank in Suid-Afrika is wat die merk van Kaïn op hom het agv historiese baggasie, moet dit Absa wees. Absa is die resultaat van ‘n huwelik tussen wat gesien kan word as Afrikaner-SEB banke soos Volkskas en die ou Trustbank. In ‘n verbasende wending word daar egter vandag berig dat Absa
Die rasnorm elders
Op die voorblad van Volksblad vanoggend word berig dat Absa ontsteld is oor die – soos dit gestel is – Saru se ernstige gebrek aan toewyding met transformasie.” Van die Curriebekerspanne is te wit. Dit klink bykans bisar dat sommige Suid-Afrikaners so bekommerd sal wees oor die kleursamestelling van spanne, terwyl dit elders ter wêreld
Die hoopvolle mites van die Afrikaner
Daar is te veel mites wat deur sommige Afrikaners aangehang word, waarmee ons hoopvol passief op uitkoms sit en wag. Daardie mites maak dat ons sit en wag vir iets of iemand om vir ons verlossing soos ‘n geskenkie in ons skote te kom gooi. Vir te lank is daar mense wat glo dat Vigs
Om inligting te beperk
In Suid-Afrika, en selfs wêreldwyd, gons dit oor planne van die ANC om wetgewing en maatreëls in te stel wat die vloei van inligting sal beperk, en ‘n mediatribinaal in die lewe sal roep. Die teenargument is hoofsaaklik dat dit die onthulling van korrupsie baie moeiliker sal maak. Die argument is egter nie uniek aan
Selebi se regskoste nou R17m
Die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, het skriftelik bevestig dat Jackie Selebi se regskoste tot 30 Junie vanjaar, die belastingbetaler R17,4 miljoen (R17 410 266-00) uit die sak gejaag het. Mthethwa het skriftelik geantwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus. Op ‘n verdere vraag van Groenewald of die
Helfte van alle misdaad in Gauteng gepleeg
Ongeveer 50% van Suid-Afrika se misdaad word in Gauteng gepleeg, het die nuwe Gautengse polisiekommissaris luitenant-generaal Mzwandile Petros gister gesê. “As ons dus die stryd teen misdaad in Gauteng sou wen, sou ons misdaad in ‘n aansienlike mate nasionaal verminder,” het Petros by ‘n anti-misdaadspitsberaad in Pretoria gesê. Hy sê Gauteng produseer die ergste misdadigers
Die wêreld se hongerpyne
Elke ses sekondes sterf ‘n kind weens ondervoeding, volgens die VN se voedselorganisasie, FAO. Die goeie nuus is dat die aantal hongerlydendes in die wêreld die afgelope jaar met bykans 100 miljoen afgeneem het, en nou op onder ‘n miljard staan. Die meeste lyers bevind hulle in Afrika en Asië. Die FAO draai nie doekies
