Disney het ‘n bedreiging vir kinders geword ná die produksiemaatskappy vandeesweek hul eerste ooit gay soen uitgesaai het. In ‘n episode van Star wat uitgesaai word op kanaal Disney, kan ‘n gay paartjie gesien word wat soen vir die eerste keer in die geskiedenis van die maatskappy. In die tweede reeks van die tekenprent, woon
Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie
Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie. Nene het die hooftoespraak gelewer by ‘n geleentheid in Kaapstad om die vereniging se organisasie vir jong beroepslui van stapel
Lees verder: Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie
Graanswendelaar vas
‘n Man wat graanboere in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap glo uit R7,6 miljoen met graantransaksies verkul het, verskyn na verwagting vandag weer in die Odendaalsrus-landdroshof. Gavin Stanley (46) is vroeër op borgtog van R50 000 vrygelaat. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat, sê die beweerde bedrog het in 2013 plaasgevind. Vyf
SASSA-wiele wil afkom en minister kruip weg
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê die regering sal nie toelaat dat die wiele afkom met ‘n krisis is Sassa se maatskaplike toelaes nie. Ramaphosa het vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering in ‘n poging om vure dood te slaan nadat die huidige kontrakteur, CPS wat die uitbetalings behartig, se tender deur die Grondwethof ongeldig verklaar is
Unilever vir kartel-bedrywighede aangekla
Die Mededingingskommissie wil Unilever beboet met 10 persent van sy jaarlikse omset omdat dit as ‘n kartel-geval uitgewys is. ‘n Kartel is ‘n formele ooreenkoms tussen oligopoliste waarvolgens saamgespan word oor pryse, markaandeel, advertensiekoste, produkontwikkeling, ensovoorts. Ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing is samespanning onwettig en ondersoeke na die praktyke van groot firmas deur die Mededingingskommissie haal gereeld
Bakleiery oor staatskontrakte skep waternood by hospitale
Twee hospitale in die Oos-Kaap moes honderde pasiënte ontslaan omdat verskaffers wat oor staatskontrakte baklei, die inrigtings gyselaar hou. Die verskaffers het nie ‘n saak met die siek pasiënte nie. Die twee hospitale moes weens ‘n gebrek aan water toemaak. Die St. Barnabas-hospitaal by Libode en die All Saints-hospitaal by Ngcobo neem slegs pasiënte op
Lees verder: Bakleiery oor staatskontrakte skep waternood by hospitale
Onthou Majuba!
Die Boere van die ZAR (Transvaal) het te Majuba op 27 Februarie 1881 ’n klinkende oorwinning oor die Britte in die laaste veldslag van die Eerste Vryheidsoorlog behaal. Op 12 Februarie 1877 annekseer Groot-Brittanje die Zuid Afrikaansche Republiek tot ’n kolonie van Brittanje. Brittanje het daardeur nie bloot die Sandrivier Konvensie van 1854 waarin die
Noordwes-premier mik vir myne
Die Premier van Noordwes Supra Mahumapelo sê dit is hoogtyd dat die grootste gedeelte van die provinsiale regering die myne vasvat om meer geld uit hulle te tap. Hy sê om dit te bewerkstellig gaan ‘n konsepwet in die provinsiale wetgewer ter tafel gelê word wat regeringsdepartemente en instansies, asook privaat maatskappye gaan dwing om
Hoekom doen Marine Le Pen so goed?
Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig. Le Pen het ‘n foto van die onthoofde liggaam van ‘n Amerikaanse ISIS-gyselaar aan die
EFF se Grondwetwysiging vir grondgryp afgestem
Die leier van die EFF, Julius Malema het die ANC veroordeel omdat die party die EFF se aanbod van ses persent van sy nasionale stemme verwerp het om verandering aan die grondwet te weeg te bring. Die wysigings sou die onteiening van grond moontlik maak, het RSG berig. Malema het die laaste sê gehad in
