‘n Teeparty is nodig om ons te bevry

Op 16 Desember 1773 het ‘n baie belangrike gebeurtenis in Boston, Massachusetts plaasgevind. Inwoners van Boston, ontstoke oor die Engelse koloniale heersers wat addisionele belastings op hulle wou hef, het drie skeepsvragte vol tee verwoes deur dit in Boston se hawe te gooi. Hierdie gebeurtenis was bekend as die Boston Teepartytjie, en was ‘n sleutelgebeurtenis

Lees verder: ‘n Teeparty is nodig om ons te bevry

Boek of samevatting oor vryheidsgesprek?

Die vryheidsgesprek op Praag en ander forums (fora?) het die afgelope weke tot ‘n hoogtepunt gekom. Ek weet dis nie die einde van die pad nie, en ons sal mekaar nog baie moet skaaf en rigting gee. Maar ek merk ‘n verblydende eensgesindheid op, en ek dink dat daar al hoe meer konsensus ontstaan. Die

Lees verder: Boek of samevatting oor vryheidsgesprek?

Orania en Obama

Die huidige ronde van die volkstaatdebat het híér begin op 11 Januarie 2010: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly? Ja: 56% 6191 stemme Nee: 27% 2941 stemme Dit hang af: 17% 1912 stemme Aangesien ek op generlei wyse betrokke is by Beeld of Naspers nie en ook nie ‘n pleitbesorger vir

Lees verder: Orania en Obama

Die Vallei van die Kieries en Ubuntu

Ek glo dat as jy kritiseer, moet jy die alternatief ook kan aanbied. In die Afrikaner en sy leiers se soeke na die ideale plan deur die Gesprek, kom die ondergenoemde staaltjie by my op. Dit moet gelees word in die lig van vele planne, elk met sy eie geografiese gebied, befondsing, reels en regulasies,

Lees verder: Die Vallei van die Kieries en Ubuntu

Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse

Niemand, behalwe die soustreinryers self, sal probleme hê daarmee dat die ANC beplan om van die stelsel van uitvoerende burgemeesters ontslae te raak nie. Trouens, hoe gouer hoe beter, soos die TLU SA dit in effense ander woorde uitdruk. Hierdie gedagte volg nie baie lank nie nadat die ANC nog kort-kort vlieërs opgestuur het oor

Lees verder: Uitvoerende burgemeesters se uitvoerige blapse

Hartebeespoortdam loop tans vol riool

Rioolafval van miljoene liter van die Madibeng-munisipaliteit stroom al sowat ’n maand lank elke dag in die Hartbeespoortdam luidens ‘n berig in Beeld. Madibeng sluit Brits, Hartbeespoort, Mothlutlung, Damonsville en Letlhabile in waar ‘n groot aantal pompe buite werking is en die water ná uitgebreide toetse onrusbarend hoë E. coli-tellings wys. Strafregtelike klagtes ingevolge die

Lees verder: Hartebeespoortdam loop tans vol riool

Beckham ruk hom op vir vatterige TV-aanbieder

‘n Italiaanse televisiekanaal het om verskoning gevra nadat ‘n TV-aanbiedster David Beckham speels tussen die bene probeer gryp het. David Beckham van AC Milan het hom sigbaar vervies toe Elana Di Ciocciona na sy privaatdele gryp ten tye van ‘n onderhoud met met ‘n ander joernalis. Elana Di Ciocciona is die gasvrou van die populêre

Lees verder: Beckham ruk hom op vir vatterige TV-aanbieder

Vlug weens bomdreigement ontwrig

‘n Passasier is Donderdag op ’n lughawe in Philadelphia in hegtenis geneem nadat hy ’n bomdreigement op ’n vlug gemaak het en die vliegtuig na dié lughawe moes uitwyk. ‘n Woordvoerder van die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) het bevestig ’n man word aangehou. Die vlug van US Airways was onderweg van LaGuardia in New York

Lees verder: Vlug weens bomdreigement ontwrig