Kerkpleinposkantoor ontruim vir ‘gifpakkie’

’n Pakkie wat glo gif bevat het, het tot die ontruiming van die poskantoor in Kerkplein in Pretoria aanleiding gegee. Kliënte en personeel het omstreeks 16:00 Woensdagmiddag die poskantoor ontruim terwyl die brandweerdienste die perseel ondersoek het, het Kedibone Molopyane, die poskantoor se woordvoerder aan Sapa gesê. “Die pakkie is deur ’n kliënt ontvang wat

Lees verder: Kerkpleinposkantoor ontruim vir ‘gifpakkie’

TB neem toe sê SAMV

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) sê hy is bekommerd oor die toename in die aantal tuberkulose-infeksies en -sterftesyfer. Die organisasie het gesê MIV verhoog die risiko om TB op te doen hoewel nie almal met die siekte MIV-positief is nie. “MIV en vigs is algemeen in gemeenskappe waar daar sosio-ekonomiese spanning is, en die gemeenskappe

Lees verder: TB neem toe sê SAMV

DA dien honderde klagtes by MRK in

Die Demokratiese Alliansie beplan om 351 klagtes teen die ANC-Jeugleier, Julius Malema by die Menseregtekomissie (MRK) in te dien, omdat hy ‘skiet die boere’ gesing het. Die name van die 351 boere is deur die DA in die Noordwes versamel. Hulle klagtes sal na verwagting Donderdag aan die MRK oorhandig word. “Die mense wat in

Lees verder: DA dien honderde klagtes by MRK in

Swart verpleegster sit agter Facebook-haatspraak

‘n Swart verpleegster in ‘n Klerksdorpse hospitaal sit agter die anti-blanke haatspraak wat daar onlangs op Julius Malema se bewonderaarsblad op Facebook gepleeg is. ‘n Senior polisie-offisier in Johannesburg het vanmiddag teenoor praag.co.za gesê: “Ons weet wie sy is en dat sy die oproep aan swartes om blankes te vermoor en blanke vroue te verkrag,

Lees verder: Swart verpleegster sit agter Facebook-haatspraak

Die geel Bulle

Victor Nosi van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het namens die Bafana ’n trui wat deur al die sokkerspelers onderteken is, aan Victor Matfield, kaptein van die Blou Bulle oorhandig. Nosi het gesê hulle is baie in hul noppies oor die ondersteuning wat hulle van die Bulle kry. Jusuf Abramjee, voorsitter van die Nasionale Persklub, het

Lees verder: Die geel Bulle

Engels versterk deur immigrante en predikante

Somerset het besef dat sy grensbeleid kan slaag as daar baie blankes in die Suurveld in die Oos-Kaap kon bly. Sulke mense was daar: baie Britte het weens armoede en werkloosheid na ander lande geëmigreer. Sowat 90 000 wou Kaap toe gaan, maar sowat 5 000 het toestemming gekry om te kom. Toe die immigrante

Lees verder: Engels versterk deur immigrante en predikante

Oorsaak en gevolge

Die parlementêre Skoor en sy provinsiale kleintjies het al dikwels stem dik gemaak oor geld wat weens onbekwaamheid, nalatigheid of bedrog verlore gaan. Skoorlede het dit ook nie maklik nie, en word dikwels deur weerbarstige burgemeesters, ministers en ander geminag deur nie op te daag nie, swak voorberei op te daag, of doodgewoon die lede

Lees verder: Oorsaak en gevolge

Strategie vir die Afrikaner

‘n Strategiese analise van die huidige risiko’s en geleenthede vir die Afrikaner ANC Sterk punte Meerderheidsgroep Grondwetklousule van RA Geniet die wereld se simpatie oor hulle so “gely” het onder apartheid Geldmag en mynhuise staan agter hulle, solank hulle nie die myne nasionaliseer nie Verryk hulle eie gesinne en vriende deur besigheids- en staatskontrakte Maak

Lees verder: Strategie vir die Afrikaner

Swak kliëntediens in die Kaapse toerismebedryf

Alhoewel die Weskaap enorme toerismepotensiaal het, laat diegene in die toerismebedryf se diens dikwels veel te wense oor. Ek sou dog dis ‘n gegewe dat, sou jy wil geld maak uit toerisme, jy moet werk wanneer ander mense op vakansie is, nie waar nie? Jy moet veral nie nee sê wanneer ‘n toeris op jou

Lees verder: Swak kliëntediens in die Kaapse toerismebedryf