Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’

Ek het die eerste keer van die Oekraïne se gespletenheid tussen die Ooste en die Weste kennis geneem toe ek Anna Reid se boek, Borderland: A journey through the history of Ukraine (London: Phoenix, 1998, 258p), gelees het. Die Dnieper-rivier loop van noord na suid deur die land, met die hoofstad Kiev aan die rivieroewer.

Lees verder: Leon Lemmer: Die oorsprong van ‘misdade teen die mensdom’ en ‘volksmoord’

Hittegolf oor grootste deel van die land

Suid-Afrikaners kan hulself gereed maak vir ‘n hittegolf. Die stygende temerature sal die grootste deel van die land vandag raak. In die noordelike dele van die land sal na verwagting by 40 grade gaan draai. Die Suid-Afrikaanse Weerburo voorspel die hittegolf sal na verwagting tot Maandag duur. Sover loop Gauteng, plekke in die Noordwes- en

Lees verder: Hittegolf oor grootste deel van die land

Swartes gooi klip op SunCity-pad

Twee polisievoertuie en vyf vragmotors is aan die brand gesteek en beskadig naby Brits in die Noordwes Donderdag en vandag ná gewelddadige optrede deur lede van die swart gemeenskap. ‘n Polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê lede van die Majakaneng gemeenskap het na bewering verbygaande motoriste met klippe bestook en die N4 met brandende bande versper naby

Lees verder: Swartes gooi klip op SunCity-pad

Polisie beveg misdaad ‘sonder lugreëling’

Die Openbare Dienste Kommissie (ODK) het gister sy kommer uitgespreek oor die impak wat hoë misdaadsyfers en slegte werksomstandighede het op die moraal van polisiebeamptes in die groter Bloemfontein area. Provinsiale ODK Kommissaris Henk Boshoff sê die moraal van polisiebeamptes is baie laag alhoewel hulle lojaal bly en hard werk onder baie moeilike omstandighede. Hierdie

Lees verder: Polisie beveg misdaad ‘sonder lugreëling’

Chaos toe raadslede mekaar bydam

Chaos en geweld het tydens ‘n sitting van die Nelson Mandelabaai Metroraad in Port Elizabeth uitgebreek, en twee raadslede is beseer. ‘n DA-raadslid, Rano Kayser en ‘n ANC-raadslid, Rosi Daaminds is hospitaal toe geneem raadslede mekaar met waterbekers en glase bygedam het. Daaminds het tydens die voorval ineengestort. ‘n Woordvoerder van die burgemeester, Kristoff Adeldorf

Lees verder: Chaos toe raadslede mekaar bydam

Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Ek is nie ‘n prokureur nie en die sienings wat ek deel is slegs hoe ek dit interpreteer en nie noodwendig dié van ‘n regsgeleerde nie. Maar die voorgestelde haatmisdaadwetgewing opper baie vrae. http://www.justice.gov.za/legislation/bills/2016-HateCrimes-HateSpeechBill.pdf Offence of hate crime 3. A hate crime is an offence recognised under any law, the commission of which by a

Lees verder: Brief: Het voorgestelde haatmisdaadwetgewing ‘n bestaansreg?

Brittanje se oorlogsonderrok hang ver uit

Rusland het NAVO se opbou aan sy grens gekritiseer en gesê dit sal geensins bydra om noordelike Europa veiliger te maak nie. Die Britse sekretaris van Verdediging, Sir Michael Fallon het by NAVO se hoofkwartier in Brussel verklaar: “Dit is Brittanje wat NAVO wil versterk met die ekstra gerusstelling wat ons in staat is om

Lees verder: Brittanje se oorlogsonderrok hang ver uit

Vrou dood in lugballonongeluk naby Brits

Die Mediclinic Brits het bevestig dat die vrou wat in ‘n lugballon-ongeluk by die Hartbeespoortdam ernstig beseer is, Woensdagaand in dié hospitaal oorlede is. Hospitaal-woordvoerder, Retha Mostert, sê die vrou was in haar 40’s. Volgens Mostert is nog ‘n beseerde vrou in ‘n stabiele toestand in die hospitaal. Haar vierjarige dogtertjie is ook beseer en

Lees verder: Vrou dood in lugballonongeluk naby Brits

Twee kragtige aardbewings tref Italië

Twee kragtige aardbewings het sentraal-Italië twee ure uit mekaar getref. Alhoewel honderde mense in Augustus in dieselfde gebied in ‘n aardbewing dood is, is daar nog geen verslae van ongevalle ontvang nie. Albei die jongste aardbewings was oos van die stad Perugia. Die Amerikaanse Geologiese Instituut sê die eerste aardbewing was 5,5 en die tweede

Lees verder: Twee kragtige aardbewings tref Italië

Eskom sal kernuitbreiding bestuur

Die Minister van finansies, Pravin Gordhan het Woensdag bevestig in sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk dat Eskom die betwiste kernverkrygingsprogram van die land sal bestuur. “Binne die raamwerk van die Geïntegreerde Hulpbronplan, is dit bevestig dat Eskom die voortou in die kernkraginisiatief sal neem,” het Gordhan gesê in die Parlement. Hy het bygevoeg dat die nasionale tesourie die

Lees verder: Eskom sal kernuitbreiding bestuur