Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in die rand teen die vernaamste geldeenhede, het ‘n prysstyging nogmaals onvermydelik geraak.Verlede maand het 95-petrol
Lees verder: Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter
