Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter

Dr. Werner Emslie (55) van Ellisras is deur vier swart plaasaanvallers doodgeskiet, terwyl sy vrou Mariëtte in ‘n ernstige toestand verkeer met ‘n koeël wat haar lewer beskadig het. Die dokterspaar se dogter, Barbara wat insgelyks medies aan die Universiteit van Pretoria studeer, is aangerand maar nie geskiet nie. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, kolonel Moatshe Ngoepe,

Lees verder: Plaasaanval op Emslie-gesin dood vader, beseer moeder en dogter

Onwettige derdewêreldmigrante noop Franse universiteit om te sluit

Die Universiteit van Reims in Frankryk, URCA, het aangekondig dat dit nie langer die veiligheid van studente kon waarborg nie en tydelik gesluit moes word nadat die kampus onwettig deur derdewêreldinkommers beset is. Die rektor van die Universiteit, Guillaume Gellé, het aan die personeel en studente gesê dat daar Dinsdag geen lesings sou wees nie

Lees verder: Onwettige derdewêreldmigrante noop Franse universiteit om te sluit

Leon Lemmer: Klassieke musiek en dekolonisering

Etienne Viviers, ‘n dosent in die Departement Musiek aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom-kampus, het die volgende artikel op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe, 8 Augustus) gepubliseer: “Oorwegings vir die dekolonisering van die verwante musieksoorte van Westerse en Suid-Afrikaanse kunsmusiek.” Hierna het Mareli Stolp ‘n onderhoud met Viviers gevoer: “Musiek en dekolonisering” (LitNet, Menings, Onderhoude, 14 September). Hier volg

Lees verder: Leon Lemmer: Klassieke musiek en dekolonisering

Noorweë is vol, sê minister van immigrasie

Toe die VN se hoëkommissaris vir vlugtelinge (UNHCR) onlangs gevra het dat Noorweë hulp verleen aan 40 000 addisionele kwota-vlugtelinge uit Libië en ander Afrika-lande, het hulle ‘n reguit antwoord van Noorweë ontvang: Nee. In ‘n brief aan die Noorse minister van immigrasie het die EU se immigrasiekommissaris, Dimitris Avramopoulos, verklaar hoekom hy die inisiatief

Lees verder: Noorweë is vol, sê minister van immigrasie

Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek

Ek het al oor baie lande geskryf, maar nog nie oor Mosambiek nie. Ek onthou Mosambiek as ‘n ordelike Portugese kolonie waar Suid-Afrikaners in die vorige eeu graag vakansie gehou en visgevang het. In die midde- of sementstad van Lourenço Marques was daar pragtige ou Portugese geboue soos die spoorwegstasie en indrukwekkende moderne geboue soos

Lees verder: Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek

Wat YouTube toelaat en nie toelaat nie

Watter tipe video’s word van YouTube afgehaal en om watter rede? Enigeen wat oor dié vraag wonder: jy mag maar ‘n video vertoon van ‘n blanke seuntjie wat aan ‘n galgtou opgehang word. ‘n Ysingwekkende video wat die seuntjie uitbeeld, word steeds sonder ‘n ouderdomsperk en mét advertensies vertoon, in weerwil van die Google-beheerde maatskappy

Lees verder: Wat YouTube toelaat en nie toelaat nie

Liberale Kaliforniese wetgewers wil MIV-verspreiding dekriminaliseer

Die Demokratiese senator vanaf San Francisco, Scott Wiener, werk hard daaraan om die oordrag van die MIV-virus van een mens na ‘n ander ‘n geringe oortreding te maak. Diegene wat willens en wetens MIV versprei, mag in die toekoms min of meer oor dieselfde kam geskeer word as iemand wat ‘n verkeersoortreding of “misdemeanor” in

Lees verder: Liberale Kaliforniese wetgewers wil MIV-verspreiding dekriminaliseer

Brief: Die krisisvergadering by Jacaranda FM

Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: “Wat gaan ons aan die situasie doen, mense?” Tumi Morake, “komediant”, professionele slagoffer en voltydse viswyf: “Watter situasie?” KF: “Um, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister…..” TM: “Wat bedoel jy, uitlatings? My uitlatings was die reine waarheid! Blankes is diewe wat gestraf moet word!” KF (op sy

Lees verder: Brief: Die krisisvergadering by Jacaranda FM

Soesjikoning Kenny Kunene gee Ramaphosa ‘n sedeles terwyl hy porno publiseer

Die magstryd binne die Suid-Afrikaanse swart elite is besig om klugtige afmetings aan te neem. Vanoggend by die ingang van die Johannesburgse Hooggeregshof het die pierewaaier Kenny Kunene, wat voorheen soesji vanaf naakte dames af geëet het, aan die media ‘n sedeles aan die adres van Cyril Rampaphosa gerig en geregverdig waarom sy aanlyntydskrif Weekly

Lees verder: Soesjikoning Kenny Kunene gee Ramaphosa ‘n sedeles terwyl hy porno publiseer

Swart bendes plunder Florida terwyl orkaan Irma woed

Ten minste 32 plunderaars is regoor Florida, VSA, in hegtenis geneem terwyl die orkaan Irma aanhou om Amerika noord van Tampa te teister. Skokkende videos het na vore gekom waarin hoofsaaklik Afro-Amerikaanse jeugdiges getoon word wat probeer om by winkels in te breek en verlate eiendomme probeer uitbuit. Die polisie van Miami-Dade het getwiet: “Tot

Lees verder: Swart bendes plunder Florida terwyl orkaan Irma woed