Bevry jouself!

Ek het "Misdaadvoos belastingbetalende landsburger" se brief (Van Nqakula & Selebi tot varke & bobbejane) geniet. Om die waarheid te sê, ek dink enige iemand met 'n IK bo 50 behoort volhartig met Misdaadvoos saam te stem. Een ding wat my egter opval in talle skrywes, is die alewige gevra na hulp, as't ware 'n noodkreet aan "ander" om te help. "Sal Pres. Mbeki asb…"

Nee, hy sal nie. Nooit nie. Ook nie sy opvolger nie. Ook nie enigiemand anders nie.

Lees verder: Bevry jouself!

Zim kan SA dramaties be?nvloed

In sy jongste rubriek vat Anton Barnard die kernuitkomste van die Zim-krisis kort en akkuraat saam.

“Oorweeg egter vir ’n oomblik die situasie teen Kersfees 2007, wanneer die ekonomie in Zimbabwe finaal ineengestort het. Mugabe kan nie meer sy veiligheidsmagte betaal nie. Hulle is egter gewoond aan ’n lewenspeil wat ver bo die normale Zimbabwiër s’n verhewe is. Skielik sit hulle in dieselfde bootjie as hul ellendige mede-landsburgers. Wat gaan hierdie goed-bewapende en opgeleide soldate en polisielede doen?

Reg geraai: hulle gaan wettelose entrepreneurs word. Dit help natuurlik nie om onwettige ‘sakebedrywighede’ in ’n land met ’n vernietigde ekonomie te bedryf nie, want alles is reeds daar geplunder. Anders as in Waterkloof en Bryanston. As ons gedink het die misdaadgolf van 2006/7 was erg, hoe gaan 2007/8 s’n lyk, wanneer derduisende desperate Zimbabwiese weermag- en polisielede met AK-47’s in die hand die poreuse Limpopogrens oorsteek?”

Lees verder: Zim kan SA dramaties be?nvloed

Moordenaars steeds in berge

Sterk bergwinde en moeilik begaanbare terrein in die Khomas Hochland asook die vernuf van twee voortvlugtende moordenaars in teen-opsporingstegnieke het gister die polisie se verwagte deurbraak in die moord op ‘n Duitse toeris gekelder.   Ondanks polisie-versterkings en ‘n kordon rondom die plase waar die 57-jarige mnr. Johannes Fellinger Sondag wreedaardig vermoor en sy vrou

Lees verder: Moordenaars steeds in berge

‘Namibia ist ein sicheres Land’

In den Augen von Afrikakenner Michael Iwanowski wird sich das auch nach dem Verbrechen nicht ändern: „Namibia ist nach wie vor ein sicheres Land.“ Iwanowski weiß, wovon er spricht. Er veranstaltet seit 25 Jahren individuelle Reisen nach Afrika. Rund 150 000 Deutsche haben mit seiner Hilfe den Kontinent bereist. So auch das Ehepaar, das dem

Lees verder: ‘Namibia ist ein sicheres Land’

Duitser wreed vermoor in Namibi

‘n Duitse toeris is wreed in sy vrou se arms tereggestel voordat sy ontvoer, etlike ure aangehou en op ‘n verlate bergpad in die Khomas Hochland ‘n motorongeluk oorleef het om haar nagmerrie-verhaal aan die wêreld te vertel.

Lees verder: Duitser wreed vermoor in Namibi

Pope declares Protestants cannot have churches

Protestant churches yesterday reacted with dismay to a new declaration approved by Pope Benedict XVI insisting they were mere "ecclesial communities" and their ministers effectively phonies with no right to give communion. Coming just four days after the reinstatement of the Latin mass, yesterday’s document left no doubt about the Pope’s eagerness to back traditional

Lees verder: Pope declares Protestants cannot have churches

Air France-personeel skop vas teen deportasies

Image

Al skreeuende terug na Afrika

Werknemers van Air France het ’n beroep gedoen op aandeelhouers van die maatskappy om voortaan te weier om vliegtuie van Air France en KLM te gebruik om onwettige immigrante terug te stuur na Afrika. Volgens die werknemers is hierdie prosedure nie net sleg vir Air France se beeld nie, maar kan die veiligheid van die bemanning en passasiers nie gewaarborg word nie.

Die algemene jaarvergadering van die maatskappy vind môre in Parys plaas. Jean-Cyril Spinetta, uitvoerende bestuurder van Air France, het verlede jaar in November verklaar dat Air France nie sal weier om die staat by te staan in die uitvoering van wettige opdragte ten opsigte van uitsettings nie.

Lees verder: Air France-personeel skop vas teen deportasies

Ouma trou met jong Oesama

Image

Jane en Omar

Jane Felix-Browne (51) het Woensdag aan verskeie koerante bevestig dat sy onlangs met die seun van Oesama Bin Laden getroud is. Die Britse Felix-Browne is ‘n ouma. Sy sê ook haar man wil graag na Groot Brittanje kom.

Die seun van die mees berugte man op aarde heet Omar Oesama Bin Laden en is maar 27 jaar oud. Hy is die vierde oudste seun van die sogenaamde meesterbrein agter Al Kaida. Dit sal sy nuwe bruid se vyfde man wees. Die paartjie is in Egipte asook Saoedie-Arabië in die eg verbind, maar volgens die Times is die tweede huwelik nog nie amptelik nie.

Lees verder: Ouma trou met jong Oesama

Moenie SEB vrees nie

Image

Mpahlwa

“Ek wens altyd swart ekonomiese bemagting (SEB) kan reg verstaan word deur buitelandse beleggers – ons wil nie hê hulle moet bang wees daarvoor nie. Dit is ’n ekonomiese noodsaaklikheid om die demokrasie – wat so goed begin het – in stand te hou en ons moet verseker dat die voordele daarvan deur almal gedeel word en dat ons deelname aan die ekonomie uitbrei.”

Lees verder: Moenie SEB vrees nie