Walking upright required considerably less effort of early man than "knuckle-walking," according to research to be released this week explaining why humans today, unlike most other primates, walk on two legs. The new study, "Chimpanzee locomotor energetics and the origin of human bipedalism" hypothesizes that walking on two legs, or bipedalism, evolved because it required
Stuck with debt
Goldman Sachs Group Inc., JPMorgan Chase & Co. and the rest of Wall Street are stuck with at least $11 billion of loans and bonds they can’t readily sell. The banks have had to dig into their own pockets to finance parts of at least five leveraged buyouts over the past month because of the
Landbank-hoof op pad na groener weivelde
Alan Mukoki, wat die afgelope 32 maande aan die hoof van die Landbank in Pretoria gestaan het, het aangekondig dat hy die instansie in Augustus vanjaar gaan verlaat. Hy wil hom voortaan met beleggingsmoontlikhede besig hou.

ANC-bewind ‘wil onwettige Zimbabwi?rs integreer’
Komende na Mbeki se uitspraak dat Suid-Afrika “nie veel kan doen” om die instroming van Zimbabwiërs te stuit nie, het ’n segspersoon vir die departement van binnelandse sake, Cleo Mosana, bevestig dat die ANC-bewind “die Zimbabwiërs in Suid-Afrika wil integreer”.

Lees verder: ANC-bewind ‘wil onwettige Zimbabwi?rs integreer’
‘n Afrikaner in Skotland – die goeie deel
‘Soo, where yoo from, miss? Gêrmany?’
Hulle hoor onmiddellik dat ek nie ‘n Skot is nie.
‘No, I’m from another continent.’
‘Pooland?’
‘That’s the saeme continent, yoo idiot!’ roep iemand anders tot almal se vermaak. Ek skud my kop en rol my oë gemaak ongeduldig en geniet die nuwe aksent.

Plan vir Irak te koop
Onder die skuilnaam "cptnabil" skryf die kêrel dat hy vir die beste bod ‘n manier om die oorlog in Irak te ontknoop, sal beskikbaar stel. Hy sê voorts "dit is nie ‘n grap nie" en dat hy ‘n werkbare oplossing vir die konflik wat tans daar afspeel, aanbied.

Naspers-kroonprinses se blink loopbaan
Media24 het verlede week bekendgemaak dat die firma ’n mediamaatskappy genaamd Ndalo Media gestig het saam met Khanyi Dhlomo. Media24 en Dhlomo het elkeen ’n 50% aandeel in Ndalo. Die eerste projek wat die nuwe firma gaan aanpak, is ’n tydskrif genaamd Destiny.
Dit is veronderstel om Suid-Afrika se eerste luukse tydskrif te wees wat sakenuus met mode, skoonheid en leefstyltemas sal kombineer en gerig is op professionele, stylvolle Suid-Afrikaanse vroue. Die ouderdomsgroep wat spesifiek geteiken word, is die 25-55 kategorie en vroue van alle rassegroepe word ingesluit. Die eerste uitgawe behoort aan die einde van Oktober 2007 te verskyn.

?Zimbabwe-grens skuif suid?
Luidens berigte uit die Noord-Transvaal is groot getalle Zimbabwiërs besig om ongehinderd oor die Limpopogrens te stroom. Volgens boere in die omgewing erken die polisie en weermag dat 3000 tot 4000 Zimbabwiërs per dag die land inkom. Dit verteenwoordig ’n maandelikse syfer van meer as 100 000.
Die grens word veral snags oorgesteek wanneer professionele smokkelaars bekend as Magumaguma (Aasdiere) mense teen betaling oor die grens bring. Die Magumaguma is bekend daarvoor dat hulle selfs op die polisie en soldate skiet.

Blade Nzimande steeds op die soustrein
Blade Nzimande is pas herkies as sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP). Diegene wat uit sy pos wil aflei dat hy ’n beskeie lewe lei, slaan die bal egter ver mis. Nzimande is op dieselfde salarisvlak as ’n adjunkminister, wat tussen R700 000 en R800 000 per jaar verdien. Nzimande bly in ’n groot huis in Emmarentia en besit vier luukse voertuie. Hy verkies gewoonlik om met sy swart Jeep Cherokee te ry, wat deur ’n chauffeur bestuur word.

Afrikaans op Jakaranda FM
Ek het onlangs met een van die omroepers van Jakaranda FM kontak gemaak en gevra of hulle nie maar Afrikaanse name in Afrikaans wil uitspreek wanneer hulle Engels praat nie, en hieraan is juis die Afrikaanse omroepers skuldig.
Ek het spesifiek “Whitbank” en “Modderfonteen” as ’n voorbeeld gebruik. Ongelukkig vir my sal hulle die Engelsspreekendeluisteraars kwaadmaak indien hulle dit doen, noem sy. Tog mag hulle nie Jacaranda FM benoem as Jakaranda FM as hulle Afrikaans praat nie.
En Engelse name bly Engels. Afrikaners moet maar vir lief neem met die verminking van hul taal. Volgens my is ’n naam ’n naam en fonetiese klanke nie verniet uitgedink nie. Die mense weet nie hoe belaglik hulle klink nie. Wil julle hulle nie laat weet nie?!
PRAAG sal beslis die saak met Jakaranda FM opneem – redakteur.