Pope Benedict XVI reasserted the primacy of the Roman Catholic Church, approving a document released Tuesday that says other Christian communities are either defective or not true churches and Catholicism provides the only true path to salvation. The statement brought swift criticism from Protestant leaders. "It makes us question whether we are indeed praying together
Zimbabwe: binnekort in ‘n woonbuurt naby jou…
Zimbabwe is ‘n bron van nimmereindige spekulasie onder bekommerde Suid-Afrikaners. Wanneer gaan die ineenstorting sy finale stadium bereik? Hoekom weier Thabo Mbeki om effektiewe druk toe te pas? Hoe kry die Zanu PF dit reg om enige kiesers hoegenaamd oor te haal om vir hom te stem? Gaan die Zimbabwiese dollar aan die rand gekoppel word en Suid-Afrika se ekonomie ook oor die afgrond meesleur?

Dis mis weer in Latyn gevier
Mosambiek kry ?n hupstoot
Die Wêreldbank het gister bekendgemaak dat dié instansie krediet ter waarde van 100 miljoen dollar aan Mosambiek gaan toestaan ten einde die land se padnetwerk te verbeter. Mosambiek sal geen rente betaal nie en 40 jaar gegun word om die bedrag terug te betaal.
Die herstel van paaie en bou van brûe is een van Mosambiek se prioriteite. Die regering het enkele maande gelede ’n internasionale tender ter waarde van een miljard dollar bekendgemaak om ’n snelweg te bou wat die onderontwikkelde noordelike provinsies met die meer ontwikkelde suide sal verbind. Die naam van die maatskappy wat die tender ontvang het, sal later vandeesmaand aangekondig word.

Die agtste wonder van die w?reld
Van Nqakula & Selebi tot varke & bobbejane
In George Orwell se boek: "Animal Farm", figureer bobbejane weliswaar nie as karakters nie, maar wel (vet) varke. Selfs 'n aap met 'n ertjiepitbrein sal vir jou kan sê dat die Nuwe Suid-Afrika beswaarlik beter funksioneer vandag as 'n Piesangrepubliek. Om die punt te bewys: Ons sit blykbaar met 'n moderne Grondwet vol allerlei teoretiese en filosofiese waarborge van vryheid, gelykheid, demokrasie en dies meer op papier, maar in realiteit beleef 'n mens net die teenoorgestelde: Naamlik 'n regeringsgesteunde vertrapping van minderheidsregte, geïnstitusionaliseerde diskriminasie by indiensneming en die ongelooflike miskenning van 90% van Suid-Afrikaners (wit, swart en bruin) se demokratiese wens om die doodstraf terug te bring in bykans die misdadigste land ter wereld!

Die kleure van die Franse weermag
Onder die troepe is baie swart en Arabiese gesigte. Maar onder die bevelvoerders nie ‘n enkele een nie. Etniese verskeidenheid bestaan, maar net vir die laagste range. Dié toestand het die Verteenwoordigende Raad vir Swart Assosiasies, Conseil représentatif des associations noires (Cran), genoop om ‘n ope brief aan die president te rig.

Iran slows enrichment
Iran has slowed down the expansion of its nuclear enrichment programme at its plant in Natanz, UN nuclear chief Mohamed ElBaradei has said. The IAEA secretary general also said he was sending a team of officials to Tehran on Tuesday for discussions. Iran insists that its nuclear programme is for purely civilian purposes.
Nigerian kidnappers free girl
Nigerian kidnappers on Sunday released a 3-year-old British girl they had seized in the southern city of Port Harcourt, authorities said. Unknown gunmen had snatched Margaret Hill from the car in which she was being driven to school while it was stuck in traffic on Thursday morning. ”We can confirm that she has been released
Plan om Zim-dollar te red
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is tans besig met ’n plan om die Zimbabwiese dollar aan die Suid-Afrikaanse rand te koppel. Die plan behels dat die monetêre area van Suid-Afrika, Namibië, Lesotho en Swaziland uitgebrei sal word om Zimbabwe in te sluit. Die rand kan tans in al hierdie gebiede gebruik word en plaaslike geldeenhede is daaraan gekoppel. Dit bring mee dat hulle wisselkoers stabiel bly teenoor die Amerikaanse dollar en ander geldeenhede.