UV loods veldtog vir rassegelykheid

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ‘n Nee-vir-Rassisme / Ja-vir-Rassegelykheid-veldtog in Maart 2015 geloods. Studente en personeel van die hoofkampus het bymekaargekom om in die openbaar ‘n belofte af te lê om hul ondersteuning en verbintenis tot rassegelykheid en “die uitwissing van rassisme” by UV te bevestig. Adjunk-direkteur van die Instituut van Versoening en

Lees verder: UV loods veldtog vir rassegelykheid

Taalraad vier Basters se ‘Bloedrivier’

’n Afvaardiging van die Afrikaans­e Taalraad (ATR) in Suid-Afrika het Namibië verlede week besoek om bande met die Afrikaanssprekende­ gemeenskappe­ in die land te verstewig, het die Republikein berig. Dr. Hendrik Theys, onder­voor­sitter­ van die ATR, sê die ATR is ’n burgerlike sambreelorganisasie in die buurland. Theys, wat Namibië saam met twee van die ATR

Lees verder: Taalraad vier Basters se ‘Bloedrivier’

Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede. Die Duitse president Joachim Gauck het die huldeblyke vir een van die wêreld se letterkundige reuse, gelei. “Günter Grass het ontroer, en

Lees verder: Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as wêrelderfenis verklaar

PRAAG het ‘n tweede skrywe aan UNESCO gerig waarin die organisasie se dringende ingryping om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm, gevra word. Terselfdertyd het dr. Dan Roodt van PRAAG gevra dat die Kruger-standbeeld, asook Kerkplein met sy historiese geboue daar rondom, as ‘n wêrelderfenisperseel geklassifiseer word. In reaksie op ‘n verklaring van die

Lees verder: PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as wêrelderfenis verklaar

Meer as 50 000 nuwe grondeise

Daar is reeds 54 351 nuwe restitusie grondeise, in terme van die wysiging van die Wet op Restitusie van Grondregte (Wet 15 van 2014), ingedien. Hierdie syfer is bekend gemaak deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, in opvolg op ‘n vraag in die parlement gesê. “Nuwe restitusie grondeise is vir vyf

Lees verder: Meer as 50 000 nuwe grondeise

PVV: standbeeld Paul Kruger in Pretoria op Werelderfgoedlijst van Unesco

De Partij voor de Vrijheid wil dat Nederland zich gaat inzetten voor het standbeeld van president Kruger in Pretoria. De PVV hoopt dat het kabinet gaat bevorderen dat ‘Oom Paul’ op de Werelderfgoederenlijst van de Unesco geplaatst wordt. Gisteren was het standbeeld het onderwerp van agressieve acties van het anti-westerse EFF van Julius Malema. President

Lees verder: PVV: standbeeld Paul Kruger in Pretoria op Werelderfgoedlijst van Unesco

Koue winter wag vir witgesigte

Ons mense moet nou begin oplet in die klas. Daar is baie goed wat gebeur wat op hulle eie nie regtig ‘n probleem is nie, maar sou mens na die geheel kyk is ons in vir ‘n koue winter. Toe ek die fotos op die nuus sien van Rhodes se standbeeld was die eerste assosiasie

Lees verder: Koue winter wag vir witgesigte

Twee voor oor hulle beelde beskadig

‘n Een-en-twintig-jarige man sal vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die beskadiging van die Mahatma Gandhi-standbeeld op Gandhi-plein in Johannesburg. Die swart verdagte is Saterdag in hegtenis geneem. Die polisie het hom betrap terwyl hy die standbeeld met wit verf beskadig het. Hy was deel van ‘n groep wat ANC-pette gedra het.

Lees verder: Twee voor oor hulle beelde beskadig

Aanvalle teen buitelanders by Durban duur voort

Aanvalle teen buitelanders in KwaZoeloe-Natal duur voort. Geweld teen buitelanders suid van die Groter Ethekwini Metro het na ander lokasies noord van Durban uitgebrei. Sondag is sowat vyf winkels van buitelanders aangeval en aan die brand gesteek. Die winkels is in KwaMashu, Inanda en Siyanda. ‘n RSG-verslaggewer in die gebied, Dumisani Shange het berig dat

Lees verder: Aanvalle teen buitelanders by Durban duur voort