Waarom ‘n Engelse datum op praag.co.za?

Dis lekker om julle artikels te lees. Laat my dink aan die ou Star se leuse, naamlik ons vertel dit soos dit is! Hoekom egter bo-aan die blad is daardie datum in Engels? Groetnis uit Engeland.

Dis lekker om julle artikels te lees. Laat my dink aan die ou Star se leuse, naamlik ons vertel dit soos dit is! Hoekom egter bo-aan die blad is daardie datum in Engels? Groetnis uit Engeland.

Lees verder: Waarom ‘n Engelse datum op praag.co.za?

Twee nuwe Mozartstukke uitgevoer

  ’n Oostenrykse pianis het die afgelope naweek twee nuut ontdekte stukke deur Wolgang Amadeus Mozart vir die eerste keer in die openbaar uitgevoer in ’n huis waar die meesterkomponis eens gewoon het. Die stukke is oorspronklik deur hul argivaris, die Internasionale Mozarteum-stigting, as anonieme werke beskou. Verdere ondersoek het aan die lig gebring dat

Lees verder: Twee nuwe Mozartstukke uitgevoer

Switserse amptenaar reageer oor Krugerstraat

Nadat verskeie briewe aan die Switserse regering en plaaslike regering gerig is oor die blatante anti-Afrikaanse houding wat uit die onlangse naamsverandering van Krugerstraat in St. Gallen na vore gekom het, het Praag die onderstaande brief ontvang:   Dear Mrs. Roodt I received your mail of 10th June 2009 from the Federal Department of Foreign

Lees verder: Switserse amptenaar reageer oor Krugerstraat

Rugby ontaard in rassegeveg

’n Klubrugby-wedstryd in Johannesburg het glo die naweek lelik geraak nadat rassistiese aanmerkings gemaak is en die kaptein van een span bewusteloos geslaan is. Reynald Isaacs, klubbestuurder van die Eldoranians, wat teen die Wanderers gespeel het, het ontken sy spelers het messe gehad. Isaacs het die Wanderers-spelers van rassisme beskuldig. Die Eldoranians-kaptein, JP Luyt, is

Lees verder: Rugby ontaard in rassegeveg

SA verkoop wapens aan VSA se vyande

Die DA is op die vooraand van Hillary Clinton se besoek bekommerd dat Suid-Afrika se wapenhandel met sekere lande moreel verdag en moontlik onwettig is: Die lande sluit Iran, Sirië en Libië in. Ingevolge VN- en EU-handelsbeperkinge is wapenhandel met dié lande verbode. Die EU handhaaf ’n wapenverbod teen Iran, Zimbabwe en Noord-Korea, en die

Lees verder: SA verkoop wapens aan VSA se vyande

Waar is die besware en woede teen de la Rey?

In Saterdag se Beeld is daar net een brief oor Tuks se nuwe rektor – en dit een wat vertel hoe "mooi" sy is! Ek kan net nie glo dat dit al brief is wat Beeld gekry het nie, maar ek kan glo dat geen briewe van beswaar en woede oor hierdie aanstelling dit sommer

Lees verder: Waar is die besware en woede teen de la Rey?

UP slaan toe op studente wat graffitimuur verf

UP-sekuriteit slaan toe Die Pretoria Verkennersjeug het verneem van ‘n boodskap wat op die graffitimuur geverf is, sowel as die gebeure daar rondom. Dit handel oor die aanstelling van die nuwe rektor prof. Cheryl de la Rey. Ons moet egter nie dat haar van ons valse hoop gee nie. Inteendeel blyk dit dat daar rede

Lees verder: UP slaan toe op studente wat graffitimuur verf

UP is ‘n swart universiteit

Dan Roodt jy is 100% reg oor afrikaans by UP. Die prof. de la Rey gaan moet soek vir Afrikaanse kursusse wat sy wil beskerm. Ek is 'n tutor by metallurgiese ing. en al van 2002 daar deeltyds betrokke. Toe porf Sandenbergh in 2002 in 'n vierdejaar klas ingestap het en vir hulle sê ons

Lees verder: UP is ‘n swart universiteit

Firefox bereik 1 miljard aflaaie

Image

Mozilla se webblaaier, Firefox het in die vroeë oggendure van Vrydag 31 Julie die 1-miljardaflaaikerf verbygesteek. Nie net is hierdie mylpaal etlike dae voor die voorspelde datum bereik nie, maar dit is ook 'n duidelike teken dat hierdie blaaier diep binne Microsoft se Internet Explorer-mark insny. Die volgende webwerf is geloods om hierdie mylpaal te vier: http://www.onebillionplusyou.com/.

Lees verder: Firefox bereik 1 miljard aflaaie

Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort

Image

Hoewel die bruin bevolking van Suid-Afrika oor die laagste deelname aan tersiêre onderrig beskik, is hul besetting van rektorsposte die hoogste, veral as dit by voorheen Afrikaanse universiteite kom. Met die aanstelling van prof. Cheryl de la Rey as rektor van die UP, beskik vier uit die vyf "histories Afrikaanse universiteite" oor bruin of kleurlingrektore.

Lees verder: Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort