Kuberkrakers teiken gewilde webwerwe

ImageMiljoene gebruikers van webwerwe soos Twitter, Facebook, Livejournal en Google is dié week deur 'n kuberaanval geraak. Daar was 'n georkistreerde aanval op die gewildste webwerwe en die oorsprong daarvan was onbekend, maar teen Donderdag het een kraker, genaamd Cyxymu van Tiblisi, bekendgemaak dat die aanval vanuit Rusland gevoer is. Hy is van mening dat dit 'n handjie vol kuberkrakers was maar met direkte bevele van die Kremlin om die aanval te loods.

Lees verder: Kuberkrakers teiken gewilde webwerwe

Swart boere ontvang R146 miljoen aan verdere hulp

Op 11 Julie 2009 het praag.co.za 'n berig Swart boere immuun teen Landbankterugnames geplaas. So pas het die minister van landbou, Tina Joemat-Petterson, aangekondig dat 'n hulppakket van R146 miljoen aan swart boere beskikbaar gestel word.

Lees verder: Swart boere ontvang R146 miljoen aan verdere hulp

Babas aan die brand gesteek in Blairgowrie

Image

Brandstigting bly ‘n gunstelingtydverdryf…

Die polisie het nog niemand aangekeer ná die geval in Blairgowrie, Randburg, waartydens 'n swart gesin van vier aan die brand gesteek is nie. Aanvanklik is 'n rooftog vermoed, maar tans word die voorval aan 'n "liefdesrusie" toegeskryf.

Lees verder: Babas aan die brand gesteek in Blairgowrie

Willem de Klerk oorlede

Willem de Klerk, 82, FW de Klerk se ouer broer en mede-argitek van die Afrikaner se oorgawe aan die Britte, is vroeg Vrydagoggend oorlede. Hy is twee maande gelede in die waakeenheid van die Garden City-kliniek in Mayfair-Wes, Johannesburg, opgeneem vir 'n longkwaal, maar is verlede week glo ontslaan. Hy het tuis, in Johannesburg, gesterf.

Lees verder: Willem de Klerk oorlede

Alles wat Afrikaans is, word onderdruk

Op Dan Roodt se woernaal, het sy stuk oor Nuwe Tuks-rektor sit rasseoorheersing oor Afrikaners voort heelwat kritiek ontlok. As mens die skille van jou oë afhaal, kan enige aap egter raaksien hoe die nuwe SA regering daarop fokus om alles waarvoor die Afrikaner staan en die geskiedenis wat hy opgebou het en die inrigtings en baanbrekerswerk – binnelands en internasionaal – wat hy voorsien en verrig het, af te takel. Al die slegte punte van die vorige bedeling word beklemtoon en alles wat die nuwe regering kwansuis bereik het, word opgehemel om alewig almal bewus te maak van die verskriklike verdrukking waarmee hulle voor 1994 moes saamleef. Hul donkere verlede word netjies weggesteek deur te fokus op die ou regering se foute en hul onbevoegheid word selfs 15 jaar na apartheid steeds op apartheid geblameer. Maar Emil, en al daardie draadsitters (and by the way, for the Engelse "boeties" in Londen or wherever you find yourself in an English or new SA loving government, I write this in English so you blokes would also grasp it), ek was ook in Engeland en glo my ek kan sien waar die nuwe bedeling al sy idees vandaan kry!

Lees verder: Alles wat Afrikaans is, word onderdruk

Chinese misdaadteikens in SA

'n Chinese burger, Tang Yiguang, 33, is verlede Sondagoggend doodgeskiet deur gewapende rowers in sy winkel in Vryheid, Kwa-Zoeloe Natal. Die voorval het by die Chinese ambassade geregistreer en hulle werk tans nou saam met die ondersoekspan. Die ambassade het ook gewaarsku dat Chinese sakemense toenemend as misdaadteikens beskou word in Suid-Afrika. Lou Xiandi, veiligheidsraadgewer

Lees verder: Chinese misdaadteikens in SA

Hoofregter se benoeming dalk slim politieke skuif

Regter Sandile Ngcobo (56), wat gister benoem is as nuwe hoofregter, gaan oor minder as twee jaar aftree. Regters moet ingevolge die Grondwet ná 12 jaar diens aftree. Hlophe, die omstrede regter-president van die Wes-Kaapse hooggeregshof, is dus nog steeds in die resies om as hoofregter benoem te word in opvolging van Ncobo. Hlope is

Lees verder: Hoofregter se benoeming dalk slim politieke skuif

Scholtz is onkrities teenoor VSA

Leopoldt Scholtz se klakkelose en onkritiese aanbidding van die VSA is soms net een te veel. In Beeld van 20 Mei 2009 maak hy weer so.. In sy rubriek oor die aanstelling van lt.genl. Stanley McChrystal as opperbevelhebber van die Amerikaanse magte in Afganistan, laat Scholtz na om die werklike agtergrond van die man te

Lees verder: Scholtz is onkrities teenoor VSA

Hillary Clinton kom in SA aan

Image

Hillary Clinton tydens ‘n vorige besoek aan Nelson Mandela op 20 Maart 2009

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het gister in Suid-Afrika aangekom op die tweede been van haar besoek aan sewe lande in Afrika.

Lees verder: Hillary Clinton kom in SA aan