Obama se eie, duur en eensame oorlog

'n Senior Amerikaanse militêre raadgewer, James Jones, sê indien Barack Obama vir bykomende troepe na Afghanistan gevra word, gaan dit vir 'n "WTF" oomblik sorg. WTF is Pentagon-slêng vir “whisky tango foxtrot” en is die afkorting vir “What the fuck?” Daar is reeds 21 000 ekstra troepe na Afghanistan ingestem wat die totale teenwoordigheid op

Lees verder: Obama se eie, duur en eensame oorlog

Tifoon eis 600 in Taiwan

Tot 600 mense is die naweek hier in die dorpie Sjiao Lin in ’n modderstorting begrawe wat deur die tifoon Morakot veroorsaak is. Morakot het daartoe gelei dat ongeveer 2 m reën oor die naweek geval het voordat dit na China toe aanbeweeg het.  Die hewige reënval het ook gepaardgegaan met winde van tot 119

Lees verder: Tifoon eis 600 in Taiwan

Metropolisie in Pretoria se wapens in kroeg gekonfiskeer

Image

Drie metropolisiebeamptes van die sogenaamde "Tshwane"-metroraad se wapens is vroeg vanmore in 'n kroeg in Pretoria gekonfiskeer, het 'n munisipale amptenaar gesê.

Lees verder: Metropolisie in Pretoria se wapens in kroeg gekonfiskeer

Asiese bedreiging in Afrika oordryf s? Chatham House

Westerse vrese oor groeiende belangstelling uit Asië in Afrika se oliereserwes, is heeltemal oordrewe het Chatham House, 'n Britse dinkskrum, Maandag in 'n verslag gesê. "Ten spyte van vrese wat in Westerse hoofstede uitgespreek word oor die oorname van Asië in Nigerië en Angola se oliesektore, is die werklikheid anders," het Chatham House in hulle

Lees verder: Asiese bedreiging in Afrika oordryf s? Chatham House

Clinton vererg haar bloedig vir student

Hillary Clinton het haarself Maandag bloedig in die openbaar vererg toe 'n student haar om haar eggenoot se mening gevra het. By 'n openbare forum vir jongmense in Kinshasa het 'n student die mikrofoon geneem om te vra wat Bill Clinton dink van China en die Wêreldbank se betrokkenheid by die DRK. "Wat dink mnr

Lees verder: Clinton vererg haar bloedig vir student

Willem de Klerk was deel van die probleem

Met die dood van dr Willem De Klerk kom daar sekere gedagtes onwillekeurig op.

Veral dink ons aan sy verligte leiersgenote soos Piet Koornhof, Nico Smith, Allan Boesak en natuurlik immer teenwoordige Pik Botha en baie ander waarvan sommige reeds vooruit gegaan het. Betekenisvol en tragies die brief in Rapport van Cas de Villiers wat meer soos ‘n klagstaat lyk as ‘n huldeblyk wanneer dr Willem lof toegeswaai word oor sy bewondering vir Nietszche die aartsateïs bekend vir sy beskrywing van Godverlatenheid as die "verskriklike leegheid".

Lees verder: Willem de Klerk was deel van die probleem

Nuwe volkslied

Me Lizeka Mda van City Press skryf dat ons swart landgenote eerder dood sal gaan as om die Stemgedeelte van die Volkslied te sing.

Lees verder: Nuwe volkslied

Die eerste goewerneur

Image

John Barrow… Hy het die Engelse lasterkampanje teen Afrikaners begin

Europa was teen 1795 in oorlog gewikkel, en aangesien die Kaap met behulp van die Britse leër en vloot verower is, was die gesag vir eers in die hande van admiraal G.K. Elphinstone en genls.-maj A. Clarke en J.H. Craig. Ná 'n paar maande het Craig die gesag gevoer oor die bevolking. Volgens die sensus van 1798 was daar 21 746 wit mense: in die Kaapse distrik 6 261, in Stellenbosch 7 256, in Swellendam 3 967 en Graaff-Reinet 4 262. Daar was meer as 25 000 slawe, tagtig persent van hulle in die Kaap en Stellenbosch. Die aantal Khoi-Khoin is op 15 000 geskat, van wie 14 000 in Graaff-Reinet en Swellendam.

Lees verder: Die eerste goewerneur

Microsoft verseker Web Office XML-patent

Microsoft is van plan om hulle XML-gebaseerde (sien Wikipedia vir meer oor XML http://en.wikipedia.org/wiki/XML) Office-spesifikasies en ander formate beskikbaar te stel en beloof ook om nie gebruikers aan te kla nie. Maar soos altyd met Microsoft is daar ander patente binne die program waarvan hulle nie afstand gaan doen nie en ook nie beskikbaar gaan stel nie.

Lees verder: Microsoft verseker Web Office XML-patent

Man blameer kat vir pornografie

Volgens die webwerf, The Register, blameer 'n man van Florida sy kat vir die aflaai van duisende foto's met kinderpornografie.

Lees verder: Man blameer kat vir pornografie