President Barack Obama sal Tanzaniese president Jakaya Kikwete Donderdag in die Withuis ontvang. Die twee leiers sal 'n wye reeks streekskwessies en bilaterale sake bespreek, het 'n Withuiswoordvoerder Robert Gibbs aangedui. "Tanzanië is 'n sterk vennoot in Afrika suid van die Sahara," het hy gesê. Hy het bygevoeg dat Obama daarna uitsien om "nou saam
R52 miljoen se hero?ene ontdek
Twee mans is gearresteer omdat hulle moontlik R52 miljoen se heroïene in hulle besit gehad het. Die twee is Dinsdag vasgekeer by die Lebombogrenspos naby Komatipoort, het die Mpumalanga polisie gesê. Kaptein Trevor Memela sê die polisie was besig met roetineondersoeke op voertuie wat vanaf Mosambiek in Suid-Afrika reis. Teen ongeveer 7:30nm het hulle 'n
Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag
"Is jy ook my pa se sussie?" vra die sewejarige klein snip oor my skouer.
"Nee, ek is sy skoonsussie, ek is met sy boetie getroud."
"My pa se boetie?" (Sy het hom nog nooit gesien nie.)
"Jou oom wat tronk toe is twee weke voor jy gebore is," vervolg Ouma hier langs my.

Lees verder: Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag
Die verhaal van twee partye, deel II
Hierdie is die tweede deel van die Die verhaal van twee partye. In die eerste artikel het ek die rede vir die Vryheidsfront se verlies aan 70% van sy kiesers toegeskryf aan die feit dat die party 'n onverkoopbare produk aan sy kliënte aangebied het. Die party wou die Orania-volkstaatgedagte as 'n langtermyndroom bemark wat sy kiesers se verbeelding moes aangryp. Verskillende fases is voorgestel wat op die huidige driehoeksimbool van die party uitgeloop het.

DA skors 14 raadslede in Pretoria
Duitsland in die visier van Moslems en regses
Duitsland se minister van binnelandse sake, Wolfgang Schaeuble, het Dinsdag gewaarsku dat Moslemekstremisme 'n werklike bedreiging vir Duitsland inhou. 'n Jaarlikse veiligheidsverslag het pas die lig gesien. "Ons is steeds in die visier van Islamiete wat geweld sal gebruik," het hy gesê. Schaeuble het bygevoeg dat Moslems wat in Duitsland gebore is en dan elders
Het Afrikaners liberaliste geword?
Dit is na die 2009-verkiesing duidelik dat Afrikaners en Bruinmense van die Kaap oorwegend vir die liberaal Demokratiese Alliansie gestem het. Die Bruinmense van die Kaap het klaarblyklik vir die DA gestem in die hoop dat die DA hulle teen Xhosa-oorheersing sal beskerm. Die Afrikaners, daar en teen, het weer klaarblyklik nie vir iets gestem
Hewige gevegte woed teen Taliban
Pakistan het Dinsdag gesê dat hulle troepe in hewige straatgevegte met die Taliban gewikkel is in die noordweste. Humanitêre organisasies sê daar is swaar verliese onder die burgerlike bevolking. Militêre woordvoerders sê hulle beweeg nader aan die hoof Talibanvesting Mingora in die Swatvallei. Die verwoede offensief teen die Taliban mag selfs Pakistan se soewereiniteit bedreig,
Rusland en VSA in kernsamesprekinge gewikkel
Sergei Lavrof Die VSA en Rusland het Dinsdag met 'n eerste rondte samesprekinge begin om 'n Koue-Oorlog kernooreenkoms wat in Desember verstryk te vervang. Die samesprekinge oor strategiese wapenbeperking, in Engels bekend as Strategic Arms Reduction Treaty of START, se uitkoms sal verreikende gevolge vir wêreldvrede inhou. Die ooreenkoms was destyds 'n poging om 'n
Sanco dreig met massa-aksie
Sanco het Maandag gedreig dat hulle Vodacomsubskripsiehouers gaan mobiliseer. Die stap kom nadat Cosatu en Okosa se aansoek teen die notering Vodacom van die hand gewys is. Woordvoerder vir Sanco, Dumisani Mthalane, het gesê dit is nie "die einde van die oorlog" nie. Hy het gesê dit is tyd dat al die lae-inkomste groepe, die