Biltong is ‘n ekonomiese bielie

Biltong beteken vir die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks meer as R2,5 miljard. Dit blyk uit navorsing deur die Noordwes-Universiteit. Melville Saayman sê die studie het die gewildheid en waarde van biltong en wildsvleis probeer bepaal. Vyf-en-dertig persent van die respondente het aangedui dat kudu die gewildste wildsvleis is, gevolg deur springbok, impala, eland, wildebees, blesbok en

Lees verder: Biltong is ‘n ekonomiese bielie

Lae oliepryse knou Sasol se Amerikaanse projek

Sasol het besluit om ‘n beplande gas-tot-brandstofaanleg in Louisiana, Amerika, uit te stel genoop deur lae oliepryse. Sasol het ‘n omvattende plan aangekondig om kapitaalbesteding in te kort in reaksie op dalende internasionale oliepryse. Sy aandeelprys het intussen skerp geval. Alhoewel die maatskappy brandstof uit goedkoop plaaslike steenkool vervaardig, word die brandstof verkoop teen staatsgereguleerde

Lees verder: Lae oliepryse knou Sasol se Amerikaanse projek

Plaasaanvallers gefnuik

Vyf verdagtes van Potchefstroom in Noordwes sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hulle ‘n plaashuis by Viljoenskroon in die Vrystaat wou aanval. Die boosdoeners is egter in hul spore gestuit. Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Thabo Litabe, sê die polisie het inligting ontvang dat die vermeende plaasaanvallers, tussen die ouderdomme van 21 en 39,

Lees verder: Plaasaanvallers gefnuik

Staatsamptenare kry verhoging

‘n Verhoging vir staatsamptenare is goedgekeur en sal beteken dat President Jacob Zuma se salaris nou meer as R2.7 miljoen jaarliks sal wees. Die Onafhanklike Kommissie vir die Vergoeding van Staatsmptenare het gister sy aanbeveling rakende salarisse in die openbare sektor gemaak. Staatsamptenare wat meer as R1 miljoen verdien, sal ‘n vyf persent verhoging ontvang

Lees verder: Staatsamptenare kry verhoging

Boer vas omdat hy waarskuwingskoot skiet

‘n Boer van Ficksburg is deur 20 swaargewapende polisiebeamptes in hegtenis geneem omdat hy waarskuwingskoot geskiet het toe twee swartes na bewering sy huis aangeval en gedreig het om sy gesin dood te maak, het Beeld berig. Die mans het glo ook sy 18-jarige verstandelik gestremde dogter rondgeruk en op die grond neergegooi. Prieur du

Lees verder: Boer vas omdat hy waarskuwingskoot skiet

Misdadigers buit SA se kragkrisis uit

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sê die regering oorweeg alternatiewe bronne van energie om Suid-Afrika se huidige energiekrisis die hoof te bied. Die voortgesette kragkrisis in Suid-Afrika lei tot al meer kommer oor veiligheid omdat misdadigers die situasie uitbuit. Volgens inligting monitor misdadigers die beurtkrag-skedules en weet dan watter gebiede geteiken kan word. Die

Lees verder: Misdadigers buit SA se kragkrisis uit

Reserwebank sal glo repokoers neutraal hou

Ekonome verwag dat die Reserwebank se Monitêre Beleidskomitee die repokoers onveranderd op 5,75 persent sal laat, het RSG berig. Die komitee sal dit vanmiddag by sy eerste vergadering vir die jaar bekendmaak. Daar word oor ‘n wye front verwag dat die rentekoers sal styg. ‘n Ekonoom by Investment Solutions, Chris Hart, sê egter in die

Lees verder: Reserwebank sal glo repokoers neutraal hou

Nazi-konsentrasiekamp-oorlewendes herdenk ontsetting

Ongeveer 300 oorlewendes van die Nazi-konsentrasiekamp Auschwitz-­Birkenau het Dinsdag saam met wêreldleiers teruggekeer­ na die kamp om die ontsetting­ op 27 Januarie 1945 deur Russiese troepe te herdenk. Die herdenking het plaasgevind te midde van groeiende kommer oor die opkoms van anti-Semitisme in Frankryk­, Duitsland en ander dele van Europa, het AFP berig. “Ons wil

Lees verder: Nazi-konsentrasiekamp-oorlewendes herdenk ontsetting

SA se ‘huursoldate’ teen Boko Haram in die sop

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het gesê Suid-Afrikaners wat die Nigeriese weermag gaan help om die terreurgroep Boko Haram uit te roei, behoort in hegtenis geneem te word met hul terugkeer, het Beeld berig. Mapisa-Nqakula het op die vooraand van die Afrika-Unie (AU) se spitsberaad in Ethiopië aan verslaggewers gesê die groep kwalifiseer as

Lees verder: SA se ‘huursoldate’ teen Boko Haram in die sop

Ouers by privaatskool teken petisie teen wit klasse

‘n Privaatskool in Pretoria het ‘n herrie veroorsaak omdat hulle glo leerlinge op grond van hul ras in klasse indeel, het Eyewitness News Donderdag berig. Sekere ouers dring glo nou daarop aan dat die skool “in ooreenstemming met die land se Grondwet” handel. Kennelik meen dié ouers dat vryheid van assosiasie verontagsaam kan word. Die

Lees verder: Ouers by privaatskool teken petisie teen wit klasse