‘n Boer van Ficksburg is deur 20 swaargewapende polisiebeamptes in hegtenis geneem omdat hy waarskuwingskoot geskiet het toe twee swartes na bewering sy huis aangeval en gedreig het om sy gesin dood te maak, het Beeld berig.
Die mans het glo ook sy 18-jarige verstandelik gestremde dogter rondgeruk en op die grond neergegooi.
Prieur du Plessis (46), ‘n pa van twee verstandelik gestremde kinders, het Maandagmiddag ‘n waarskuwingskoot geskiet toe twee swartes, gewapen met ‘n knopkierie en kapmes, op hom afgestorm het.
Hy is later die dag in hegtenis geneem toe die swartes ‘n klag van poging tot moord teen hom ingedien het.
Du Plessis se prokureur, Jonker Botha, het reeds Dinsdagaand borgtog by die Ficksburg-polisiekantoor gereël, maar die polisie wou hom nie laat gaan nie.
Hy is eers die volgende dag op borgtog van R500 vrygelaat nadat hy op mindere aanklagte van die nalatige en roekelose gedrag verskyn het.
Botha het Woensdag gesê sy kliënt sal ‘n siviele eis teen die polisie in te stel weens onregmatige aanhouding.
Die twee swartes het Maandag sy huis se vensters stukkend geslaan en aanhoudend gedreig dat hulle sy kinders en familie gaan doodmaak omdat hy hulle glo geld skuld.
Die waarskuwingskoot wat die boer afgevuur het, het die agterruit van die swartes se motor getref. Sowat 20 polisielede het hom ‘n uur later in die dorp in hegtenis geneem.
Kapt. Phumelelo Dhlamini, polisiewoordvoerder, sê Du Plessis kon nie Dinsdag op borgtog vrygelaat word nie, omdat die ondersoekbeampte steeds besig was met die ondersoek.
Hy het bevestig dat Du Plessis klagte van intimidasie, aanranding en opsetlike saakbeskadiging teen die twee mans ingedien het en sê hulle is Woensdag in hegtenis geneem. Die mans, onderskeidelik 50 en 30 jaar oud, is dieselfde dag op waarskuwing vrygelaat en moet weer Donderdag in die hof verskyn.
Phaladi Shuping, woordvoerder van die NVG in die Vrystaat, sê die klag van poging tot moord teen Du Plessis is verander nadat die aanklaer die dossier gelees en besluit het “dit sou moeilik wees om te bewys”.

Dit is mos alweer naweek geniet hierdie melodie en lerieke wat so mooi ons Afrikanerharte omskryf.
https://www.youtube.com/watch?v=r82fyOb8F5w
mooi Riempies. De linker Noorse dame heeft overigens, uit angst voor slechte PR in de moreel hoogverheven popmuziekwereld, altijd moeten weghouden dat haar vader een Duitser was
Dankie Hans – As mens dit nie soms vir jouself mooi maak nie in hierdie bose land sal die onmenslikheid wat mens moet verduur en die boosheid n mens verswelg.
Jis Rieme!
Ek sien jy roep nou die naweek sommer al van Donnerdag af.
Hoe ookal. Hier roer jy my alweer met die ABBA’s se pragtige melodieë. Om nie van die antietjies te praat wat my mormone so deermekitaar skommel nie.
Veral daai enetjie waarna Hans as half Duits verwys.
G’n wonder dat my halwe Pruisiese bloed so aan die bruis gaan, wanneer ek haar sien nie!!!
Hiert!
hier speciaal voor u ,
om het gebruis van de halve Pruis
buiten Königsbergen binnen de perken te houden
de ‘ijzeren kanselier’, Sjert 😉
https://www.youtube.com/watch?v=czko31-6O8I
Dankie Hans en al die ander piete wat van daai mooi ABBA’s hou.
Jarre t’rug het ek onder die naam van my en my Oupa se groot held – Bismarck – hier op Praag geplak en baklei dat die biesies aan’t trulle gegaan het.
Jis, dit het ook maar rof gegaan…
jou ou grapgat Sjert voel sommer beter na jou komminkitaar wha ha ha ha
Jy’s voorwaar ‘n tonikum! Dankie vir die lekker lag nou, met jou vrypostige sêgoed. ;))
Rooineus Witbeer. 😉
Sjert dit is maar net van aanpas by die NSA. Maandag kom jy laat by die werk want jy het n
kopseer en gaan vroeg huistoe oor jy nie lekker voel nie. Dinsdag is jy so min
of meer betyds en begin werk soos n motor met n pap battery. Woensdag dink jy – dit
is nog net more (lat ek gou deur n paar papiere blaai) dan is dit Vrydag en
naweek – Sondagaand dink jy ai hoe kan die naweek al weer verby wees en druk jy
gou die laaste sappies uit die kosbare naweek om te sorg vir Maandag se kopseer……………
Jy sien nie alle transformasie is sleg nie.
Dit is n feit.
Riempies, jy behoort jou te skaam.
Hier sit ek en tjank so dat ek nie kan tik nie. Ai mens, is dit nie pragtig nie, en die ou dogtertjie in n rolstoel.
Weet jy wat was opvallend, die kleur. is dit nie pragtig nie.
Hel ons land is darem in die “gutters”.
Dankie Riempies.
Die lied het my diep geroer, want ek sing self.
Dankie Andy, Weet jy ons moet vir ons ons lewe self mooi maak in hierdie
droewigeland daar waar die boosheid ons nie kan bykom nie – binne in ons hart.
Is dit n siek grap?
Nee Riaan – ‘n siek realiteit!
1 Boer – 20 polisiebeamptes, swaar gewapen, waarom 20 ? Die man het slegs homself en sy 2 gestremde kinders beskerm. Ek hoop hy gaan GROOT met daardie siviele eis.
Ek weet nie of ek moet lag of huil oor hierdie belaglikheid nie.
Nie een nie – ek gaan net gou weer ietsie eet – want my ontbyt is daarmee heen… Dit, net omdat ek die opskrif gelees het.
Ek is saam met jou op die een.
Ons reputasie loop ons vooruit 😉
Die swart gemors is op waarskuwing vrygelaat net daar sonder aanhouding maar die boer moet
borg betaal en word aangehou. Die rassisme skitter!
Ek is in 2013 deur swart betogers met n kolf aangerand in
Ermelo. Ek het die aanvallers uitgeken op die toneel waarop hulle in hegtenis
geneem is. Die polisie het met baie stories geweier om my verklaring te neem of
n klag teen die beskuldigdes oop te maak. Eer teen die einde van die dag en na
vele woorde is my verklaring gevat. Kort daarna is die fokkers op waarskuwing
vrygelaat weens n tekort aan bewyse. Nie eers my verslag en die dokters verslag
was volgens die polisie voldoende bewyse van aanrading met die doel om ernstig
te beseer nie.
6 Maande later bel die polisie in Ermelo my en se ek moet
terug gaan om die beskuldigdes uit te ken voor hulle met die saak kan
voortgaan. Die feit dat ek hulle positief geïdentifiseer het minute na die
voorval is nie genoegsame uitkenning nie, nee, ek moet dit na 6 maande weer
doen.
In 2012 raak ek in onderonsie betrokke met n sekuriteitswag
by die Rand lughawe. Die blixsem het my met n baksteen gegooi en peper sprei in
my oe gespuit waarop ek hom n loesing gee. n Week later word ek kort na n
operasie gearresteer vir aanrading. Die polisie kaptein aan diens eis
omkoopgeld vanaf my prokureur om my op borgtog vry te laat. My prokureur weier
om dit te doen en die kaptein plaas die dossier onder sy arm, loop na voertuig
toe en gooi die dossier op die agter sitplek en ry. Dit was omstreeks 09:00am
die oggend. Hy kom eers 16:00 terug om my verklaring te vat en vinger afdrukke.
Ek is eers na 17:00pm die middag daar uit nadat my prokureur tot by die stasie
bevelvoerder moes aanhoudende pleidooie maak vir my borgtog.
Dit is wat jy kry indoen jy in die polisie se hande beland.
Bly weg. Jy is beter af om aanranding en ander misdade teen jou net te laat
gaan. Dit hou jou uit die tronk uit.
%$#%$#%#@%$@@%#%#%#%#%#% was die polisie op pad van n roof waarmee hulle besig was? skiet die muhre dood sodat hulle nie vals klagtes kan gaan afle nie. 20 brawe manne met automatiese gewere!!!!
Het sopas wat ek begin skryf het uitgevee… Mens word dop gehou…
Praag kan dalk ‘n artikel oor die bewerings saamstel asb.?: http://www.timeslive.co.za/thetimes/2015/01/29/saps-full-of-hardened-criminals
Twintig polisie manne. Een is mos genoeg. Die ander 19 kan mos vir ander sake aangewend word. Die stasie bevelvoerder moet verduidelik.Hulle weet nie hoe om te organiseer nie. Vermorsing van beskikbare arbeid. Word hulle voertuie ooit gediens en nagesien. ? Ek twyfel. Ek het al gesien hoe hulle voertuie gebruik as taxis .
… en om kruideniersware te koop. Daardie voertuie is dan oorlaai hoor.
Sommige werk in getalle siende dat die breinkrag dalk meer sal wees!
Dooies gaan nie hof toe nie
^-=-^
Kyk nou net, die lot KAN vinnig werk!
en na duizenden Plaasmoorde tegelijk zeker vol bewondering ‘Inglorious Basterds’ van tarantino kijken, met een knipoog naar de grote Slovo voorganger Ilja Ehrenburg
Meent men gevoed door ‘regstelling’ bij Plaasmoord/volkenmoord niet altijd met kapmessen etc. nog bv. een cellfoon te moeten afhalen terwijl er ook nog wat levens aanhangen.
Deze schurkenstaat zet eens te meer de verdediger met de rug tegen de muur en bevordert zo wederom ‘normale misdaad’
In hierdie nuwe verdomde ZA mag hy nie meer jou lewe en die van jou gesin beskerm nie. DIT is waarvoor ons liberale maters in 94 Ja gesê het.
Ek sien hoe die polisie weer na ‘n klompie jaar baie belastinggeld aan hierdie boer gaan oorbetaal na ‘n hofsaak.
In die dae van oorle’ Rand Daily Liar–‘skuus Mail, – het die persoon wat as redakteur geparadeer het, telkens in sy siek sensasie liegberigte verwys na Afrikaners en ons “Baasskap” houding. Selfde styl vanuit ou antie Zille se politieke heimat , die Sunday Times.
Dit lyk vir my dat ten spyte van die mees “progressiewe Grondwet ter wereld” (??????) die klein blanke minderheid nou weer blootgstel is aan “Swart Baasskap” veral as dit aksie in ‘n uniform vereis.
Maar dan, soos die Ingelse beweer–there is safety in numbers ! Per slot van rekening is ‘n gewapende Afrikaner mos ‘n helse gevaarlike ding……..