Toeriste het Maandag begin om van die sikloon-geteisterde Fidji te vlug nadat die dodetal tot 20 gestyg het. Amptenare waarsku dat die syfer verder kan toeneem soos verslae van verafgeleë gebiede ontvang word. Lugfoto’s toon dat verskeie afgeleë nedersettings heeltemal in puin gelê is deur die tropiese sikloon, Winston, wat Saterdagnag met windstorms van tot
Video: Swart student val blanke veiligheidsbestuurder by Tuks aan
In nog ‘n geweldsvoorval op die kampus van die Universiteit van Pretoria, het ‘n swart student ‘n veiligheidsbestuurder van agter af aangeval, soos op die kort video hier onder te siene is. ‘n Hele groep van die swart veiligheidsbeamptes probeer agterna die belhamel aankeer.
Lees verder: Video: Swart student val blanke veiligheidsbestuurder by Tuks aan
Geweld vlam weer op by Tuks
Geweld het vanoggend weer opgevlam by Tukkies se Hatfieldkampus. Swart amokmakers wat onder die hutsteken “BlackMonday” agiteer het klasse probeer ontwrig en geboue gevandaliseer. Die EFF het vanoggend klaarblyklik in Prospectstraat byeengekom om te eis dat oproeriges wat in hegtenis geneem is tydens verlede week se betoging weens openbare geweld, vrygelaat word. Dit kon egter
Brexit kry hupstoot van Londense burgemeester
Die Britse premier David Cameron, het by 10 Downing Street ‘n referendum aankondig oor Brexit. Cameron het gesê hy sal stemme werf sodat Brittanje deel van ’n “hervormde” EU bly. Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het teen Cameron uitgekom en gesê die stemmery is ‘n “geleentheid in ‘n leeftyd” vir die VK om uit
Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?
Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma ‘n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan die “beheerde chaos” dalk eersdaags totaal onbeheerbaar word. Die vraag is egter: Hoe was dit
Lees verder: Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?
EFF dreig om UP ‘onregeerbaar’ te maak onder vaandel van Amerikaanse swartmagterroris
Terwyl klasse vandag normaalweg op die kampus van die Universiteit van Pretoria voortgaan, dreig die EFFSC, die tak van Julius Malema se party by Tuks, om die kampus “onregeerbaar te maak”. Op sy Facebookblad het die radikale swart studentegroep insgelyks die foto van die voortvlugtige Amerikaanse swartmagterroris Assata Shakur alias JoAnne Deborah Byron geplaas waarin hulle
Lees verder: EFF dreig om UP ‘onregeerbaar’ te maak onder vaandel van Amerikaanse swartmagterroris
Petisie: Handhaaf Afrikaans by Tuks!
Geagte prof. Cheryl de la Rey, Hiermee versoek ek dat Afrikaans as voertaal en lesingstaal aan die Universiteit van Pretoria behou word, in weerwil van die intimidasie en vyandigheid van Engelstaliges en voorstanders van Engels. Nie net word u universiteit deur die grondwet verplig om nie voorkeur aan een taal, Engels, bo ‘n ander te
Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses
Tydens die onlangse SONA16-debat in die parlament het Corné Mulder, die hoofsweep van die VF+, opgestaan en gevra dat die Stoel hom moet “erken”. Laasgenoemde het hom toe kort en aandagtig aangekyk, gefrons… en gevra wie hy is. En dít, liewe mense, beskryf die wese van die VF+ in sy totaliteit. Ek bedoel: as ‘n
Trump wen Suid-Carolina
Die miljardêr-sakeman Donald Trump het die Republikeinse nominasiestryd in die suidelike Amerikaanse staat van Suid-Carolina Saterdag gewen. Die aantal kandidate wat deelneem om as die party se kandidaat aangewys te word, het gekrimp met die voormalige goewerneur van Florida, Jeb Bush, wat aangekondig het dat hy gaan uittree. Trump wat 32,6% van die stemme ingepalm
Leon Lemmer: Rassisme: ‘n kritiese ontleding
Rassisme is ‘n gewilde tema in die openbare diskoers, bv in die inligtingsmedia. Nathi Mthethwa, die minister van kuns en kultuur, wil blykbaar aan die voorpunt van die stryd teen rassisme wees. Kennelik dink hy dit is hoofsaaklik (indien nie uitsluitlik nie) blankes wat hulle aan rassisme skuldig maak. Rassisme gaan sekerlik ‘n slaansak in
