’n Swartman is in hegtenis geneem nadat ’n ANC-ondersteuner op verkiesingsdag in KwaDukuza in KwaZulu-Natal doodgeskiet is. Thando Mhlono (30) is Woensdag omstreeks 21:30 buite ’n stemlokaal in die dorp doodgeskiet. Daar was aanvanklik berig dat die slagoffer ’n man was, maar die polisiewoordvoerder kapt. Thulani Zwane, het bevestig dat dié inligting onwaar is. “Die
Sokkerwedstryd eindig in vertrapping
Sokkergeweld het die lewens van 15 mense geëis in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Volgens sommige berigte is die aantal dooies hoër. Minstens die toeskouers dood en 21 ernstig beseer nadat geweld Sondag by ‘n sokkerwedstryd in Kinshasa in die hoofstad van die DRK uitgebreek het. Die polisie het glo traangas afgevuur na ‘n
‘Paul Simon stond op dodenlijst anti-apartheidsbeweging’
Muzikant Paul Simon stond medio jaren tachtig op de dodenlijst van het verzet tegen het Zuid-Afrikaanse apartheidsregime. Dat zegt acteur en gitarist Steve van Zandt in de Nederlandse documentaire High Hopes in South Africa (trailer), die zaterdag wordt uitgezonden op Veronica. De Amerikaan was destijds de drijvende kracht achter Artists United Against Apartheid, waarin diverse
Lees verder: ‘Paul Simon stond op dodenlijst anti-apartheidsbeweging’
Nederlands afgeschaft in Groningen
De prachtige Nederlandse taal wordt binnenkort kalltgestelt in Groningen. Alle studenten, docenten en andersoortige medewerkers van de Rijksuniversiteit Groningen (RUG) moeten over vijf jaar primair in het Engels met elkaar communiceren. Dat komt op heel Groningen neer. Ukrant meldt dat. “Onze lijn is: Engels is verplicht, Nederlands wordt gestimuleerd”, zegt Jan de Jeu, lid van
Verkiesing: Het Afrikaners Afrikanerskap verwerp?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Leon Lemmer verklaar vandag in sy rubriek: Onderliggend is daar die onomstootlike feit dat ons deur ons eie mense ontheem is. Daardie bliksems woon ongeskonde en welvarend tussen ons. Eerlikwaar, ek kan nie anders as om met Leon saam te stem
Lees verder: Verkiesing: Het Afrikaners Afrikanerskap verwerp?
Swart is die nuwe wit
deur Leon Lemmer Propagandiste vir swart mag, bv die ANC, gee voor dat daar nog nooit so erg teen mense gediskrimineer is as tydens apartheid nie. Omdat swartes na bewering so uitermate benadeel is, word apartheid deesdae as voorwendsel misbruik om swartes buitensporig te bevoordeel. Dit is maar net ‘n enkele voorbeeld van hoe die
Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit
Die Nigeriese militante wat ten minste 284 skoolmeisies as gyselaar geneem het, wil hul kamerade uit die tronk kry, sê ‘n bemiddelaar vir Boko Haram. Die VN Direkteur vir Vroue, Phumzile Mlambo-Ngcuka, wat tans gemoeid is met die aangeleentheid, se gesig is bekend aan Suid-Afrikaners omdat sy voorheen deur die VSA hier ontplooi is as
Lees verder: Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit
Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se lokaal in Alexandra, Gauteng is Donderdagaand aan die brand gesteek deur ontevrede kiesers. Ontstoke opposisiepartye wil hê dat die stemmery noord van Johannesburg oorgedoen moet word. Die polisie sê ‘n vertrek in ‘n gemeenskapsentrum, wat deur die OVK gebruik is, is aan die brand gesteek terwyl daar mense binne die sentrum
Lees verder: Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede
Dan Roodt-onderhoud op WorldNetDaily
Dr. Dan Roodt van PRAAG het gesprek gevoer met Ilana Mercer vir World Net Daily, een van die grootste Amerikaanse konserwatiewe webblaaie. THE ELEPHANT IN THE PISTORIUS COURTROOM Exclusive: Ilana Mercer talks to philosopher Dan Roodt about ‘metaphysical racism’ Hierdie is slegs omtrent ‘n derde van die oorspronklike onderhoud. Indien genoeg mense dit lees, sal
Geel, rooi, blou?
Die feit dat president Jacob Zuma en die ANC in staat was om grootliks die Nkandla-kwessie af te lag, dui daarop dat die gedrukte media byna geen invloed meer oor die politiek uitoefen nie. Die veelheid klein partye wat aan die verkiesing deelgeneem het, was eerder ‘n aanduiding van hoe etniese politiek op voetsoolvlak ‘n
