Sleutelfiguur in Kanadese politiek en gesin uitgewis

Die Franse deel van Kanada, Quebec is in skok na die skielike dood van voormalige Kanadese kabinetsminister, Jean Lapierre, sy vrou en drie van sy broers en susters. Die hele familie is in ‘n vliegtuigongeluk uitgewis. Die gesin was onderweg na die begrafnis van Lapierre se pa in die ooste van Quebec. Volgens die Kanadese

Lees verder: Sleutelfiguur in Kanadese politiek en gesin uitgewis

Veiligheidsdiens steeds op bystand by Mafikeng-kampus

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mafikeng-kampus se akademiese program kon Dinsdag sonder enige onderbrekings of voorvalle van oproer hervat. Kampuswoordvoerder, Phenyo Mokgothu, sê die dienste van sekuriteitsmaatskappy word steeds gebruik. Die veiligheidsdiens is tans nie op die kampus ontplooi nie, maar op bystand as sou geweld uitbreek. Die kampus het dié week heropen nadat dit vir

Lees verder: Veiligheidsdiens steeds op bystand by Mafikeng-kampus

Werkers by Delareyville-meul maak amok

Die N14-roete tussen Delareyville en Vryburg in Noordwes is weer oop vir verkeer nadat dit Dinsdagaand weens oproer moes sluit. Polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die situasie is vanoggend kalm nadat die pad Dinsdag omstreeks 19:00 gesluit is weens stakende werknemers van Botselo Milling. Die meule in Delareyville behoort glo aan ‘n familie. Die betogers het

Lees verder: Werkers by Delareyville-meul maak amok

Voormalige Britse soldaat vir wapens en ‘Nazi-simbole’ voor

‘n Sewentig-jarige man van Kaapstad, wat van die besit van onwettige wapens en “Nazi-simbole” aangekla word, sal in Mei weer in die hof verskyn, het RSG berig. Keith Conroy het Dinsdag in die Goodwood Landdroshof verskyn. Die polisie het in Desember sy huis in Bothasig tydens ‘n klopjag deurgesoek nadat ‘n wenk ontvang is. Conroy

Lees verder: Voormalige Britse soldaat vir wapens en ‘Nazi-simbole’ voor

Selfmoordbommer laat vlug land

Die Egiptiese lugredery het vanoggend bevestig daar is een selfmoordbomaanvaller aan boord van ‘n vlug van Egyptair wat noodgedwonge moes land. Vroue en kinders is glo besig om vrygelaat te word waar die vliegtuig in Siprus geland het met die vlugnommer MS181. Egyptair se binnelandse vlug van Alexandrië na Kaïro is Dinsdagoggend gekaap, sê Egiptiese

Lees verder: Selfmoordbommer laat vlug land

Leopold Scholtz se geklike naamlose ‘ontleders’

Leopold Scholtz, die liggewignaprater, se lagwekkende “ontleding” oor Rusland kry hy beslis nie van “die meeste gesaghebbende Europese politieke ontleders” soos hy onlangs in Die Burger, 5 deser, p.11, beweer het nie, maar waarskynlik direk van een of ander mede-liggewig met ‘n soortgelyke duistere agenda. Media24 se intellektuele dwerg beweer: “Rusland gebruik migrasie as ‘n

Lees verder: Leopold Scholtz se geklike naamlose ‘ontleders’

Die Sowjetopsie: nuwe SA wet stuur Steve dalk tronk toe as hy ‘Die Stem’ sing

In die ou Sowjetunie kon jy weens slegs ‘n mening tot “vyand van die staat” verklaar word en gevangenisstraf ontvang. Die ANC en SA Kommunisteparty neig nou terug na hul vorige Sowjetmeesters toe want die nuwe wetsontwerp gaan inwoners van Suid-Afrika tronkstraf oplê vir polities onkorrekte taalgebruik of die verkeerde menings. Volgens die adjunkminister van

Lees verder: Die Sowjetopsie: nuwe SA wet stuur Steve dalk tronk toe as hy ‘Die Stem’ sing

Derde Brusselbomverdagte vasgevat

Belgiese staatsaanklaers het ‘n verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die terreuraanvalle in Brussel verlede week, aangekla van terreurmoord, poging tot terreurmoord en deelname aan aktiwiteite van ’n terreurgroep. Twee ander mense word ook aan­gekla vir dieselfde terreurmisdade, maar daar is glo geen regstreekse verband tussen hulle en die aanvalle in Brussel

Lees verder: Derde Brusselbomverdagte vasgevat

Dan Roodt: Stuur gerus jou kind na ‘n Engelse skool (nie)

‘n Mens hoor deesdae van al hoe meer Afrikaners wat hul kinders na ‘n Engelse skool wil stuur. Dis nogal moeilik om te verstaan, maar dit blyk dat die hoofrede waarom ouers dit doen, is om hul eie Engels te verbeter. Gewoonlik kom die ouers van die platteland of van grondig Afrikaanse dele van Pretoria

Lees verder: Dan Roodt: Stuur gerus jou kind na ‘n Engelse skool (nie)

Nederlandse toleransie

  “Een koekje van eigen deeg” seg die Kaaskoppe mos wanneer iemand se vuil streek aan ander na hom terugkom, anders bekend as “boontjie kry sy loontjie”. En dit is wat verlede week hier gebeur het. Ek verwys nou na die gebeure in Oss, ‘n middelgroot stad in die suid-ooste van Nederland met sowat negentig

Lees verder: Nederlandse toleransie