Daar is al baie kritiek op sowel kommunisme as fascisme uitgespreek. Maar sulke ideologieë sou nie aanhang geniet het as daar nie ook voordele aan hulle verbonde was nie. Deesdae word slawerny, kolonialisme, imperialisme, rassesegregasie en apartheid wyd veroordeel, maar elkeen van hulle het sowel positiewe as negatiewe kenmerke gehad. As dit op die regverdiges
Wêreldwye kuberaanval
Naastenby 100 lande is geraak deur ‘n massiewe kuberaanval (heel moontlik die grootste nóg). Dit is gedoen met behulp van programmatuur genaamd “Eternal Blue” wat deur die Amerikaanse Nasionale Sekuriteitsagentskap (NSA) ontwikkel is, maar laas maand uitgelek is deur ‘n groep met die naam “Shadow Brokers”. Die kuberkrakers het ‘n lospryswurm (ransomware worm) wat self
Kinderlose leiers stuur Europa
Drie wêreldleiers het nou die onderskeiding behaal om op ‘n historiese tyd in Europa kinderloos te wees. Emmanuel Macron is die nuwe president van Frankryk, en die 39-jarige, wat geen eie kinders het nie, het verbysterend die tweede rondte van die presidensiële verkiesing in Frankryk gewen sonder ‘n party om hom te ondersteun. Die Duitse
Drie geskors oor Nazi-plakkate by Stellenbosch
Drie wit studente van die Universiteit Stellenbosch is geskors nadat hulle Nazi-geïnspireerde plakkate op die kampus opgesit het om ‘n vergadering te adverteer. Die Universiteit sê die plakkate wat geskoei is op destydse plakkate van die Nazi-jeugbeweging, bevat uiters beledigende verwysings na Nazipropaganda en is in stryd met beleid oor diskriminasie. Die plakkate vir ‘n
Skaal van veediefstal naby Gauteng neem drasties toe
‘n Boer van Vredefort in die Vrystaat het ‘n verlies van derduisende rande gely nadat sowat 31 van sy stoet boerbokke Maandagaand op sy plaas gesteel is. Voorsitter van die Koepel Veediefstal-inligtingsentrum in Noordwes, Sarel van der Wat, sê dié boer, wat verkies om anoniem te bly, het Dinsdagoggend agtergekom dat 50 bokke, insluitend dragtige
Lees verder: Skaal van veediefstal naby Gauteng neem drasties toe
Buitelanders in Coligny kom agter hulle is ook in die spervuur
Die situasie in Coligny in Noordwes, wat geteister word deur gewelddadige betogings, bly op ‘n mespunt. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi, aangesien dit binne oomblikke kan verander. Dit is volgens polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, en volg nadat geweld Woensdag weer uitgebreek het ná afloop van ‘n besoek deur die Noordwes LUR vir Openbare
Lees verder: Buitelanders in Coligny kom agter hulle is ook in die spervuur
Motor wat in huis vasjaag dood bejaarde vrou
Die polisie op Postmasburg in die Noord-Kaap ondersoek ‘n klag van strafbare manslag nadat ‘n bejaarde vrou Woensdagaand in haar huis dood is toe ‘n motor teen ‘n buitemuur van haar huis vasgery het. Polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê Martha Johanna Geldenhuys is op die toneel dood verklaar. Hy sê die bestuurder van die motor het
Suide van Johanneburg, Brits, Kaapstad gebuk onder onluste
Geweld oor gebrekkige dienslewering en behuising het weer opgevlam in Ennerdale in die suide van Johannesburg. Volgens berigte word voertuie met klippe bestook. Gewelddadige oproer kom sedert verlede week in Eldoradopark, Freedom Park, Kliptown, Lenasia, Ennerdale en Finetown voor. Verskeie winkels is geplunder. Die polisie het meer as 50 mense in hegtenis geneem op aanklagte
Lees verder: Suide van Johanneburg, Brits, Kaapstad gebuk onder onluste
Dan Roodt: Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat
Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die
Lees verder: Dan Roodt: Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat
Brief: Wil tot mag, of wil tot selfmoord?
Ons moet kies. Ek vermoed sekere van ons mense sal die eerste deel van die titel lees en dadelik afgesit word. Dit is jammer. Ek het al gemerk dat wanneer ek voorstel dat die oplossing vir die probleem wat ons as Afrikaners in die gesig staar is om politikie mag terug te wen, mense negatief
