Obama wil wapens aan kommunistiese Viëtnam verskaf

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het die week die verbod op wapenverkope aan Viëtnam opgehef. Betrekkinge tussen die voormalige Koue Oorlog-vyande versterk toenemend danksy handelsbande en wedersydse vrees oor Chinese uitbreidings in die Suid-China see. Die aankondiging is gedoen met die aanvang van Obama se driedaagse besoek aan Viëtnam. Die beëindiging van die dekades-lange embargo

Lees verder: Obama wil wapens aan kommunistiese Viëtnam verskaf

Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka-munispaliteit en verskeie rolspelers vergader Vrydag om die waterkrisis in Kroonstad te bespreek. Die woordvoerder van dié munispaliteit, Khojane Madiba, het aan OFM gesê hulle sal dan kommentaar op die kwessie lewer. Die Bloemhoekdam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Inwoners van die dorp het

Lees verder: Kroonstad se waterkrisis Vrydag bespreek

Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed

Pres. Jacob Zuma meen sy kanse om met suskses te appelleer teen die hofbeslissing rakende spioenasie bande, is goed. Sy regsverteenwoordiger Shaun Abrahams het Maandagoggend aangekondig dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) sal appelleer teen die uitspraak. Luidens die vroeëre hofbeslissing van die hooggeregshof in Pretoria in April, moet Zuma tereg staan op 783 klagte van

Lees verder: Zuma meen sy kanse op sukses teen spioenasiebande is goed

Geen plofstof op menslike oorskot van EgyptAir-ramp nie

Egipte het Sondag ’n duikboot gestuur om te help met die soektog na die vlugopnemers van die straler van Egypt­Air wat in die Middellandse See neergestort het. Al 66 mense aan boord het gesterf. Honderde mense het Sondag in die Koptiese Christelike kerkgebou in Kaïro vergader om vir naasbestaandes onder die slagoffers te bid. Daar

Lees verder: Geen plofstof op menslike oorskot van EgyptAir-ramp nie

Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Sirië

Minstens 101 mense is die week in twee regeringsbastions in Sirië dood in ‘n vlaag aanvalle waarvoor die Islamitiese Staat (ISIS) aanspreeklikheid aanvaar het. Altesaam 53 mense is dood in die stad, Jableh en ‘n verdere 48 is in Tartus, verder suid dood, het AFP berig. Volgens ‘n woordvoerder van die organisasie Rami Abdel Rahman,

Lees verder: Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Sirië

Taxi-geweld eis motoris se lewe

‘n Motoris is in KwaMahlanga, oos van Pretoria aangerand en aan die brand gesteek ná ‘n skietery tussen hom en taxi-operateurs. Volgens ooggetuies is die motoris na bewering deur die taxi-operateurs aan die brand gesteek. Die polisie het hom te hulp gesnel en hy is hospitaal toe gehaas. Taxibestuurders het vroeg vanoggend na sporadiese aanvalle

Lees verder: Taxi-geweld eis motoris se lewe

Swart reeksmoordenaar voor

‘n Vermeende reeksmoordenaar verskyn na verwagting vandag in die Kestell-landdroshof nadat die polisie altesaam ses lyke uit vlak grafte op ’n plaas in die distrik gehaal het. Lentsha Molefe (32), ’n seisoenwerker van Lesotho, is in Oktober verlede jaar in hegtenis geneem nadat die lyke van twee vroue uit vlak grafte op die plaas Geduld

Lees verder: Swart reeksmoordenaar voor

Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red

Oostenryk het byna die eerste Europese Unie-lidland geword wat ‘n ver-regse staatshoof verkies het, maar ‘n skietery het dit verhoed. Voorlopige uitslae láát Sondag het Norbert Hofer van die Vryheidsparty (FPO) ‘n voorsprong van 3,8 persentasiepunte gegee. Maar drie mense is dood by ‘n konsert in die dorp Nenzing in die weste van Oostenryk terwyl

Lees verder: Oostenryk se regses verloor na skietery verlinkses red

Polisie skiet oproerige in Oos-Kaap dood

‘n Betoger is naby Mount Ayliff in die Oos-Kaap dood tydens hernude oproer. Die slagoffer was na bewering deel van ‘n groep oproeriges wat die R-61 tussen Magusheni en Fort Donald versper en die polisie aangeval het. Die betogers eis elektrisiteit, padinfrastruktuur en die voorsiening van water en sanitasie. ‘n Polisiewoordvoerder sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat

Lees verder: Polisie skiet oproerige in Oos-Kaap dood

Twee Rooi Miere gedood in uitsettingsgeweld

‘n Uitsettingsoperasie buite Pretoria het dodelik geëindig toe duisende plakkers slaags geraak het met Rooi Miere. Minstens twee is dood en ses ernstig beseer. Plakkers uit Suurman, buite Hammanskraal, het busse aan die brand gesteek asook vragmotors, en paaie met rommel en brandende bande afgesper. Drie busse is uitgebrand en inwoners het parte van die

Lees verder: Twee Rooi Miere gedood in uitsettingsgeweld