Die vrou wat ‘n klag van seksuele teistering teen Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, ingedien het, het die klag teruggetrek, maar Vavi oorweeg nogtans regstappe teen haar. Die vrou het klag twee uur ná die begin van ‘n tugverhoor by Cosatu teruggetrek. Vavi is bly dat die klag van seksuele teistering teen hom teruggetrek is,
Claudi van der Merwe keelaf gesny in Breyten
Die 33-jarige Claudi van der Merwe is dood in ‘n waterpyp naby ‘n plaas in Breyten gevind, het die polisie van Mpumalanga vandag laat weet. ‘n Plaaswerker het Saterdagoggend iets gesien in ‘n pyp wat na ‘n mens se arms lyk en het sy werkgewer in kennis gestel, wat toe die polisie ontbied het, het
Blair laat terroris vry vir wapens, wys e-pos
‘n E-pos gestuur deur die destydse Britse ambassadeur na Tony Blair vanuit Tripoli gee besonderhede oor hoe ‘n gevangene-oordragooreenkoms onderteken sou word sodra Libië “sy belofte nakom” om Britse wapentuig aan te koop. Die onthulling is ‘n yslike verleentheid vir lede van die Arbeidersregering, wat altyd daarop aangedring het dat Abdelbaset al-Megrahi se vrylating is
Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak
Minstens 20 000 plaaslike en buitelandse verkiesingswaarnemers sal vandag in verskeie gebiede in Zimbabwe ontplooi word in aanloop tot Woensdag se verkiesing. Die land het meer as ses-komma-vier-miljoen geregistreerde kiesers, wat na verwagting hul kruisies sal trek om die beleërde koalisieregering te beëndig. Die akkreditasieproses in Harare het deurgeloop onder logistieke probleme met duisende plaaslike
Lees verder: Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak
Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie
Hermène Koorts van COPE sê alhoewel Timothy Nast, Midvaal se DA-burgemeester wat pas bedank het, ‘n briljante man is, kon hy nie staande bly teen diegene wat hom aan die mag geplaas het nie. Midvaal se burgemeester het intussen “die pad gevat” terwyl ‘n wolk van beweerde korrupsie oor die party hang. Die Congress of
Lees verder: Midvaal-burgemeester ‘vat die pad’ onder wolk van korrupsie
Amor na hospitaal gehaas ná val van trappe
Amor Vittone, die sangeres en vrou van die gewese Springbok kaptein, Joost van der Westhuizen, is kort voor middagete na die Midmed Hospitaal gehaas, waar sy op aarvoeding geplaas is, nadat sy flou geval het tydens ‘n optrede by Eskom se bestuursprysuitdeling by Riverside. Sy het tydens die glansgeleentheid opgetree as gasheer en is na
Malema: Afrikaners en Indiërs sweer saam teen my
Julius Malema beweer dat die belastingsaak teen hom is ‘n polities gemotiveerde sameswering is gelei deur ‘n groep Indiërs wat ‘in die bed‘ geklim het met Afrikaners. Die ekonomiese vryheidsvegters leier het dié bewerings gemaak, het die Sunday Times berig. “Ek is onderworpe aan politieke vervolging deur die politieke leierskap gelei deur [Minister van Finansies]
Lees verder: Malema: Afrikaners en Indiërs sweer saam teen my
Vavi: SMS’se onthul joviale verhouding met ‘verkragte’ vrou
Die vrou wat Cosatu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi van verkragting beskuldig sal haar storie vertel by die federasie se interne proses oor die aangeleentheid. Die jongste verwikkeling is deel van ‘n reeks kwessies wat die druk op Vavi verhoog om af te sien van sy amp. Verlede week is Vavi weer deur sy vyande in
Lees verder: Vavi: SMS’se onthul joviale verhouding met ‘verkragte’ vrou
Zuma: SA verdeel in vyandige kampe
President Jacob Zuma is van mening dat die Suid-Afrikaanse gemeenskap verdeel is in vyandige kampe. Zuma het Sondag gesê: “Die samelewing as ‘n geheel is meer en meer verdeel in twee groot vyandige kampe in twee groot klasse direk teenoor mekaar, bourgeoisie en proletariaat …,” het hy gesê met verwysing na die Kommunistiese Party se
Verbod op ‘kinderporno-fliek’ opgehef
‘n Verbod is Saterdag opgehef op ‘n film wat as “kinderpornografie“ beskryf is oor ‘n sekstoneel tussen ‘n swart onderwyser en ‘n swart minderjarige leerling. Die plaaslike film “Of good report“ is toegelaat nadat ‘n klag deur die organiseerders van die Durbanse International Film Festival gelê is, waar dit bedoel was om verlede week te
