Petrolbomaanval op passierstrein in Kaapstad lei tot vertragings

‘n Petrolbomaanval op ‘n passasierstrein van die Kaapse Skiereiland by Muizenberg het gelei tot spoorvertragings. ‘n Woordvoerder van Kaapstad, Richard Bosman het bevestig dat die treinwaens aan die brand gesteek is. Niemand is in die voorval beseer nie. Bosman sê daar sal vanoggend vertragings tussen Kaapstad en Vishoek wees, maar daar is ‘n busdiens waarvan

Lees verder: Petrolbomaanval op passierstrein in Kaapstad lei tot vertragings

Tien sterftes in Nigerië dalk ebola

Vrese dat ebola weer in Wes-Afrika kan uitbreek is verhoog nadat die virus in die suide van Nigerië klaarblyklik tot sterftes gelei het. Dié nuwe gevalle kom ‘n jaar nadat die land vry van die virus verklaar is. Tien mense in die suide van Nigerië is onder kwarantyn geplaas, nadat hulle in kontak was met

Lees verder: Tien sterftes in Nigerië dalk ebola

Onbeskermde staking kan Johannesburg donker laat

Die munisipale werkersvakbond SAMWU het gewaarsku dat sy staking wat aanstaande Maandag begin, daartoe sal lei dat die hele Johannesburg en sy voorstede in duisternis gehul sal wees. Die vakbond sê hy het Johannesburg City Power ingelig van sy voorneme om met ‘n volskaalse staking te begin, het RSG berig. City Power sê die staking

Lees verder: Onbeskermde staking kan Johannesburg donker laat

MSF vra onafhanklike ondersoek na Amerikaanse bomaanval

Die hulpagentskap, Dokters Sonder Grense, MSF, het ‘n ondersoek deur ‘n onafhanklike instansie gevra oor die Amerikaanse bomaanval op sy hospitaal in die Afghaanse stad, Koendoez. Die MSF sê hy vertrou nie die interne Amerikaanse militêre ondersoeke na die bomaanval waartydens 22 mense dood is nieen sê dit verteenwoordig ‘n oorlogsmisdaad. Amerika het vroeër gesê

Lees verder: MSF vra onafhanklike ondersoek na Amerikaanse bomaanval

Amerika kry welverdiende rugbyloesing

Suid-Afrika is met 16 punte bo-aan groep C van die Rugby Wêreldbekertoernooi wat in Brittanje gehou word. Daarmee is die Bokke se plek in die kwarteindronde in Londen verseker. Die Springbokke het Amerika Woensdag ‘n pakslae gegee van 64-0 en altesaam nege drieë gedruk, terwyl ‘n strafdrie ook toegeken is. Die VSA se afrigter, Mike

Lees verder: Amerika kry welverdiende rugbyloesing

Brand by Dewetsdorp onder beheer

‘n Hewige veldbrand, wat Woensdag naby Dewetsdorp in die Vrystaat gewoed het, het nie ver versprei nie danksy ‘n vorige veldbrand. Johann Breytenbach, voorsitter van die Dewetsdorp-brandvereniging sê ‘n stuk grond wat reeds uitgebrand het, het verhoed dat die brand verder verprei. Dit is Woensdagmiddag onder beheer gebring. Breytenbach sê dit is in hierdie stadium

Lees verder: Brand by Dewetsdorp onder beheer

Kongo stem binnekort oor president se derde termyn

Pres. Denis Sassou Nguesso is reeds meer as 30 jaar aan die stuur van sake in die Republiek van die Kongo. Die 72-jarige president word grondwetlik verhinder om hom vir ‘n derde termyn verkiesbaar te stel en daar is ‘n ouderdomsbeperking van 70 jaar vasgestel, het AFP berig. Sassou Nguesso is onder verskeie Afrika-leiers wat

Lees verder: Kongo stem binnekort oor president se derde termyn

Twee verkragters in George op vrye voet

‘n Tienjarige meisie is een van twee slagoffers wat hierdie naweek in die bruin woongebied by George, Pacaltsdorp verkrag is. Volgens luitenant Lorraine Heyns van die Pacaltsdorp-polisie was die 10-jarige slagoffer Vrydag 2 Oktober alleen by die huis toe die verdagte na bewering die deur oopgedwing het en haar verkrag het. Die voorval het om

Lees verder: Twee verkragters in George op vrye voet

Pegida kom na Nederland

De gemeente Utrecht is in gesprek met mensen die op 11 oktober een Pegida-demonstratie op de Neude willen houden. Pegida is een van oorsprong Duitse bewewiging die tegen de islam is. De organisatie wil onder meer dat de asielwetten in Nederland veel strenger worden. Inmiddels hebben zich ook tegendemonstranten gemeld. De demonstratie in Utrecht werd

Lees verder: Pegida kom na Nederland

ISIS vernietig geskiedkundige erfenis verder

Lede van die die Islamitiese Staat (ISIS) het die naweek die eeue oue triomfboog in die geskiedkundige stad Palmira opgeblaas. Vroeër het die beweging ook twee tempels en ander strukture in die 2 000 jaar oue stad verwoes. Die terroriste het die stad, ’n Unesco-bewaringsgebied, in Mei verower. Hulle beskou die geskiedkundige geboue en monumente

Lees verder: ISIS vernietig geskiedkundige erfenis verder