Gambië nou ‘n Islamitiese staat

President Yahya Jammeh het verklaar dat Gambië ‘n “Islamitiese staat” geword het, maar Kersfees bly. “President Yahya Jammeh se uitspraak of verklaring is ongrondwetlik, dit bevat geen grondwetlike basis nie en… dit is ‘n onwettige verklaring,” het Ousainou Darboe, die sekretaris-generaal van die vernaamste opposisieparty, die United Democratic Party, aan AFP gesê. “Dit is steeds

Lees verder: Gambië nou ‘n Islamitiese staat

Etniese geweld woed in Burundi

Byna 90 mense is Vrydag dood in geweldpleging in Burundi se hoofstad, in die hewigste gevegte sedert Mei wat op ’n mislukte staatsgreep gevolg het, het Reuters berig. Ontploffings en geweervuur is Vrydag deurlopend in en om Bujumbura gehoor. Inwoners sê die polisie het die hele dag lyke van slagoffers van die geweldpleging verwyder. Kalmte

Lees verder: Etniese geweld woed in Burundi

Karel Combrinck: Werfbobbejane

Om aan te sluit by die stuk oor Volksmoord en terrorisme op Praag van 10 Desember. Vir liberaal in die sin van vry wees om te dink, te sê en te doen, is veel te sê. Die geskiedenis van die mensdom is een lang ononderbroke vryheidstryd : Vryheid van slawerny, vryheid van imperialismes, vryheid van ‘n

Lees verder: Karel Combrinck: Werfbobbejane

Merkel belowe dat Moslems Duitse identiteit sal aanneem

Angela Merkel, Duitse kanselier, moes Maandag terugkrabbel oor immigrasie om haar posisie te behou as voorsitter van die CDU by die party se jaarvergadering in Karlsruhe. Die kanselier het sogenaamde asielsoekers aangemoedig om te integreer. Binne die eerste tien minute van haar toespraak wat 70 minute geduur het, het sy die kwessie van vlugtelinge aangespreek.

Lees verder: Merkel belowe dat Moslems Duitse identiteit sal aanneem

Leon Lemmer: Adam Small en Michael le Cordeur: Twee anti-Afrikaanse Afrikaanses

Op 11 deser het die Universiteit Stellenbosch (US) ‘n eredoktorsgraad aan Adam Small, “die akademikus, digter en dramaturg”, toegeken. Dit het aan Michael le Cordeur die geleentheid gebied om om etniese en politieke redes ‘n artikel tot lof van Small te skryf (Die Burger, 10 deser, p 19). Soos gebruiklik is Le Cordeur se teks

Lees verder: Leon Lemmer: Adam Small en Michael le Cordeur: Twee anti-Afrikaanse Afrikaanses

6,8 miljoen stemme vir Franse Front National: ”n verloorder wat swaar weeg’

Uiteindelik het die Front National van mevrou Marine Le Pen geen enkele streek in Frankryk kon inpalm nie: soos meningsopnames op die vooraand van die tweede rondte van die verkiesing voorspel het. Nietemin het die steun vir dié regse party skouspelagtig toegeneem en het hy 6,8 miljoen stemme op hom verenig. Vandaar die hoofopskrif van

Lees verder: 6,8 miljoen stemme vir Franse Front National: ”n verloorder wat swaar weeg’

Gedugte taalstryder Pieter Kapp oorlede

Prof. Pieter Kapp (76), gedugte taalstryder en emeritus-hoogleraar in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch is Sondagoggend in die hospitaal in Somerset-Wes oorlede. Kapp, gewese president van die universiteit se konvokasie, is verlede week geopereer maar het weens bloeding op die brein in ‘n koma verval. Kapp het homself as president van die konvokasie tot 2011,

Lees verder: Gedugte taalstryder Pieter Kapp oorlede

Pravin Gorhan weer minister van Finansies

Die eertydse minister van Finansies, Pravin Gordhan sal Maandagoggend om tienuur vir ‘n tweede keer in sy pos ingehuldig word. Die huidige minister, David van Rooyen word na Gordhan se ou portefeulje, Samewerkende Regering en Tradisionele Sake verskuif. Gordhan was voorheen minister van Finansies van Mei 2009 tot Mei 2014. President Jacob Zuma se aankondiging

Lees verder: Pravin Gorhan weer minister van Finansies

ANC-lid voor vir moord op sy vrou

‘n Senior beampte van die Tokologo-munisipaliteit op Boshof in die Vrystaat en ANC-lid sal na verwagting vandag in die landdroshof op Bloemfontein verskyn in verband met die moord op sy vrou. Dit nadat sy saak teen die 33-jarige Maphobole Maphobole van die Winburg-landdroshof na Bloemfontein oorgeplaas is. Volgens Vrystaat polisiewoordvoerder Ian Gaobepe, het Maphobole na

Lees verder: ANC-lid voor vir moord op sy vrou

Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk

Leopold Scholtz is, soos Kallie Kriel van Soliforum en ‘n paar ander, bekend as ‘n “anti-rassistiese” stryder. Die hele Westerse kultuur is deurdrenk van rassisme en “die patriargie”, dus besoedel hulle hul nie graag daarmee nie. Dit lei dan logies tot die volgende: hoe minder jy van Westerse kultuur (tale, filosofie, musiek, opera, kuns, geskiedenis

Lees verder: Dan Roodt: Leopold Scholtz die antifa ontdek ‘regse gevaar’ in Frankryk