Kenners het Nepal-ramp voorspel

Die grootste tragedie in Nepal, wat Saterdag deur ‘n massiewe aardbewing getref is en duisende mense dood of haweloos gelaat het, is dat daar twee weke gelede reeds ‘n vergadering gehou was waarin kundiges hierdie aardbewing voorspel het. Dit is volgens Prof. Dewald van Niekerk, Direkteur van die Afrika-Sentrum vir Rampstudies, wat in Potchefstroom gebaseer

Lees verder: Kenners het Nepal-ramp voorspel

Malawiese burgers vertrek huiswaarts

Meer as duisend Malawiese burgers vertrek vandag uit Suid-Afrika as deel van ‘n repatriasie-program vir diegene wat die afgelope tyd deur geweld teen buitelandse burgers geraak is. Vier-en-twintig busse sal vanoggend uit Midrand, noord van Johannesburg na Malawi vertrek, het RSG berig. Die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers sê hulle werk saam met die regerings

Lees verder: Malawiese burgers vertrek huiswaarts

Zuma by SAOG-vergadering oor minerale

President Jacob Zuma sal die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se buitengewone beraad oor nywerheidsontwikkeling vandag in Harare in Zimbabwe saam met ander streeksleiers bywoon. Suid-Afrika se ministers van Internasionale Betrekkinge, Handel en Nywerheid, en Finansies sal die president vergesel. Die beraad volg nadat SAOG-lede verlede jaar by ‘n vergadering besluit het dat ‘n konsepstrategie oor waardetoevoeging tov

Lees verder: Zuma by SAOG-vergadering oor minerale

Brande woed steeds in Baltimore

Brande het gister steeds in die noordoostelike Amerikaanse stad Baltimore gewoed, waar ’n aan­dklokreël gisteraand ingestel sou word nadat onluste Maandag tot diep in die nag voortgeduur het. Die deelstaat Maryland het ’n noodtoestand afgekondig nadat betogers winkels geplunder en met armsvol buit ontsnap het. Skole is gister as ’n veiligheidsmaatreël gesluit. Die volle omvang

Lees verder: Brande woed steeds in Baltimore

Geld reën na treinbotsing

‘n Botsing tussen twee treine by die Denverstasie in die suidooste van Johannesburg Dinsdag, waarin 240 mense beseer is, het die lewe van een passasier geëis. ‘n Business Express-trein by die Denver-stasie suidoos van Johannesburg het teen ‘n stilstaande Metroplus-trein gebots. ‘n Woordvoerder van die Spoorveiligheidsreguleerder, Babalwa Mpendu, sê hulle het teen laat gistermiddag die

Lees verder: Geld reën na treinbotsing

Virtuele volksvergadering op 1 Mei 2015

Vanweë die toenemende onveiligheid en geweld, regeringsvyandigheid, aanslag op Afrikaanse skole, xenofobie, demografiese marginalisering, werkloosheid, armoede en ander probleme waarmee Afrikaners te kampe het, hou PRAAG op 1 Mei heel dag lank ‘n virtuele volksvergadering waaraan elkeen vrylik kan deelneem. U op die volgende 3 forums deelneem: 1. Die PRAAG-blad op Facebook. 2. @pro_afrikaans op

Lees verder: Virtuele volksvergadering op 1 Mei 2015

Die Bolsjewistiese Rewolusie is nou globaal

Ek hoor nou-die-dag hoe een van M-TV se popafgode, Katy Perry, al singend waarsku dat ons reg moet maak vir die perfekte storm net toe donker stormwolke begin saampak oor Noord-Holland. Nogal toevallig was my gedagtes op daardie tyd, maar ek dink me. Perry se lirieke het ’n dieper betekenis as een of ander puberale

Lees verder: Die Bolsjewistiese Rewolusie is nou globaal

Noodtoestand in Baltimore na swart geweld

‘n Noodtoestand is afgekondig en ‘n weeklange aandklokreël is ingestel nadat swart geweld uitgebreek het in Baltimore in die Amerikaanse deelstaat, Maryland. Die onrus het ontstaan na die begrafnis van Freddie Gray, ‘n swart Amerikaanse krimineel wat vroeër die maand in polisie-aanhouding dood is. Gray was 18 keer voorheen in hegtenis geneem vir dwelmverwante oortredings.

Lees verder: Noodtoestand in Baltimore na swart geweld

Ses wat myn wou besteel vasgevat

Ses persone is by Harmony se Kalgold-myn in Noordwes in hegtenis geneem op aanklag van sameswering om te steel. Noordwes polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, het gesê lede van die Valke en die polisie se reaksie-eenheid het inligting oor die beplande diefstal ontvang. Die beamptes het Vrydagoggend omstreeks 03:30 waggehou by Kalgold-myn naby Setlagole toe verdagtes in

Lees verder: Ses wat myn wou besteel vasgevat

Eskom-agterstand glo weens onbehoorlike tenders

Chancellor House, die ANC se beleggingsmaatskappy, het kort voor die algemene verkiesing verlede jaar R50 miljoen in hul sakke gesteek toe hulle aandele verkoop het in ‘n maatskappy wat groot kontrakte bekom het van Eskom en aan die staat behoort, het News24 Sondag berig. Chancellor House het ‘n bykomende R50 miljoen aan dividende ontvang te

Lees verder: Eskom-agterstand glo weens onbehoorlike tenders