Konsultant wat Vigs met swartes verbind ‘kry baie skaam’

‘n Amerikaanse openbare betrekkinge konsultant vir ‘n mediamaatskappy se twiet oor swartes en Vigs het gelei tot verontwaardiging op sosiale mediawebwerwe Saterdag, asook haar afdanking. Justine Sacco het getwiet dat sy nie vigs sal kry nie omdat sy wit is, het SABC-nuus berig. Sacco het Vrydag getwiet: “Gaan na Afrika, hoop ek kry nie vigs

Lees verder: Konsultant wat Vigs met swartes verbind ‘kry baie skaam’

Premier vra optrede na 2 sterf by inisiasie

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het gevra vir verskerpte optrede teen onwettige inisiasieskole na die dood van twee jong seuns. Die twee jeugdiges van 16 en 17 jaar oud het by ‘n inisiasieskool op Makwaneng maagkrampe gekry en inmekaargesak. Verskeie ander jong seuns is na die hospitaal op Schweitzer-Reneke geneem. Modise sê diegene wat

Lees verder: Premier vra optrede na 2 sterf by inisiasie

Is Mandela deur die Mossad opgelei?

Volgens ‘n brief waarvan uittreksels in die Israelse koerant Haaretz gepubliseer is, het die jong Nelson Mandela in 1962 opleiding in sabotasie van dié land se geheimediens, die Mossad, ontvang. Blykbaar het Mandela die Mossad-agente gegroet met “Sjalom” en was “bekend met die probleme van die Jodedom en van Israel en het die indruk gewek

Lees verder: Is Mandela deur die Mossad opgelei?

Die gebeurtenis van die jaar

deur Leon Lemmer Wat voorgestel word as die grootste gebeurtenis van die jaar, asook sy naloop, is hopelik darem nou grootliks verby. Ek gaan dus probeer om ‘n bietjie perspektief op die saak te gee. Die opvallenste aspekte is seker hoe groot die gedoe was, hoe lank halsstarig daarmee volgehou is en hoe eensydig en

Lees verder: Die gebeurtenis van die jaar

Barack Obama versag vonnisse van swart dwelmoortreders

President Barack Obama het die gevangenisstrawwe van agt mense wat aan crack-kokaïen-oortredings skuldig bevind is, versag. Volgens die Amerikaanse president is hulle gestraf deur ‘n onbillike strafregstelsel wat verarmde swart gemeenskappe buitengewoon seermaak. Al die gevangenes is vir ten minste 15 jaar tronk toe gestuur, waaronder ses wat lewenslange vonnisse opgelê is. Die meeste sal

Lees verder: Barack Obama versag vonnisse van swart dwelmoortreders

AbaTemboe-oudstes sê net Mandla kan Mandelas lei

Stamhoofde het Nelson Mandela se kleinseun, Mandla, as die nuwe wettige hoof van die Mandela-familie verklaar, in weerwil van die oudste dogter Makaziwe wat deur Winnie Madikizela-Mandela as hoof aangewys is. “Of ons daarvan hou of nie, Mandla is die enigste persoon wat ons as leier van die Mandela-familie beskou,” het die AbaTemboe se koninklike

Lees verder: AbaTemboe-oudstes sê net Mandla kan Mandelas lei

Zuma loof Vendas vir respekbetoon

President Jacob Zuma sê hy sou vir hom ‘n Vendavrou gevat het as hy nie reeds getroud was met sy vier vroue nie. Hulle gaan “lê selfs om respek vir ander mense te wys”, het hy vol lof gesê. The Star het Vrydag berig dat hy honderde mense op Impendle in die KwaZulu-Natalse Middellande vroeër

Lees verder: Zuma loof Vendas vir respekbetoon

Dak van Londense teater stort ineen

Die dak van ‘n teater in die Britse hoofstad Londen het ineengestort en minstens 76 mense is beseer. Na wat berig word is sewe van die 76 mense ernstig beseer nadat die dak van die Apollo-teater in Londen meegegee het. Die Londense brandweer sê al die mense wat gedurende die vertoning in die teater vasgekeer

Lees verder: Dak van Londense teater stort ineen

Drie tieners verdrink by Knysna

Drie tieners is in die hospitaal oorlede nadat hulle by Leisure Island op Knysna in die Suid-Kaap verdrink het. Die drie is deur die see meegesleur, terwyl ‘n vierde kind oorleef het. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, het bevestig dat ‘n vierde meisie oorleef het. Hy sê die NSRI kon daarin slaag

Lees verder: Drie tieners verdrink by Knysna

Suid-Afrikaners is stokkiesdraai-kampioene

Afwesigheid by die werk die tyd van die jaar in Suid-Afrika is van die hoogste in die wêreld. Só sê ‘n Kaapse regsverteenwoordiger, Michael Bagraim, wat geageer het op syfers van Statistiek Suid-Afrika wat wys dat afwesigheid van die werk Suid-Afrika sowat 12 miljard rand ‘n jaar kos. Hy sê afwesigheid in die Feestyd neem

Lees verder: Suid-Afrikaners is stokkiesdraai-kampioene