“Die SAKP is gedeeltelik korrek wanneer hy sê dat die probleem van korrupsie in Suid-Afrika nie deur ‘n morele nie, maar wel deur ‘n stelselgedrewe onderbou aangevuur word. Dit is die stelsel-onderbou in Suid-Afrika wat geskep is deur die ANC se beleid van SEB, regstellende aksie en tenders vir vriende en mense met die regte
‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’
Etienne Cammaerts (61) uit Wezembeek-Oppem trok naar Zuid-Afrika om er een nieuw leven op te bouwen, ver van de stress. Maar zijn droom werd een nachtmerrie. Vrijdag werd hij door rovers brutaal vermoord op zijn landgoed tegen de grens met Botswana. “Etienne Cammaerts was jarenlang onze penningmeester” Vic Motte, heemkring Een tiental jaar geleden verkocht
Lees verder: ‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’
Wie is wie in die 2010 F1-seisoen
Die 2010 Formule-eenseisoen begin die 12de Maart met die Bahrainse Grand Prix. Hieronder volg ‘n volledige kalender van wanneer en waar die 2010-seisoen gaan af loop. Hier is ook ‘n opsomming van wie jaag nou vir watter span. 12-14 Maart Bahrain(Sakhir) 26-28 Maart Australië (Melbourne) 02-04 April Maleisië (Kuala Lumpur) 16-18 April Sjina (Sjanghai) 07-09
Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus
Die voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is oënskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as bykomende faktor die adjunkministerskap van dr. Pieter Mulder in die ANC-kabinet. In sy bedankingsbrief wat
Twee in hegtenis ná plaasmoord op Belg
Die polisie in Limpopo het twee mense in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Belg op sy plaas verlede week. Etienne Cammaerts (61) van die Corn Hill-plaas in die Villa Nora-gebied is verlede Vrydag vermoor, volgens senior superintendent Ronel Otto. Die man het vermis geraak ná hy omstreeks 12:00 sy werkers huis
Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun
Vanoggend is my sewejarige seuntjie skool toe met gewone klere as deel van die opbou na die Sokkerwêreldbeker wat oor 100 dae afskop. Al die kinders moes groen, geel en wit dra. Die ANC se manipulasie van sport vir politieke doeleindes – soos nou in ons skole – steek my sommer dwars in die krop.
Lees verder: Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun
Ou vlag in Kaapstad verbied
Die ou Suid-Afrikaanse vlag is onder ‘n lang lys verbode items by die Kaapstad-stadion. Dié vlag is op ‘n lys verbode items wat by die ingange van die 68 000-sitplek stadion vertoon word. Dit is net bo “baniere of vlae met inhoud was as seksisties, rassisties, vulgêr, diskriminerend of aanstootlik” kan wees. Sambrele met punte,
City Press wil Malema aanvat
Die City Press het Maandag die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, uitgedaag om regstappe te neem as hy glo ‘n joernalis het sy handtekening vervals om hom as ‘n slegte mens uit te beeld. “Dit is ‘n baie ernstige bewering. Hy moet ons dagvaar as hy glo ons het sy handtekening vervals,” het Ferial
Hoe lank gaan die gelieg oor misdaad voortduur?
Andries (Roof) Bezuidenhout besig weer eens in Rapport die standaard-verskoning vir blankes se klagtes oor Suid-Afrika se hemelhoë vlakke van misdaad: “Swartmense word ook deur misdaad getref.” Ja, én? Ek het geen, maar geen idee hoe op dees aarde hierdie banale nikssgeggendheid enige iets aan die dodelike situasie in Suid-Afrika verander nie. Mense in Medellin
Lees verder: Hoe lank gaan die gelieg oor misdaad voortduur?
Vaaldriehoek brand
Die Vaaldriehoek, suid van Johannesburg, is in oproer. By Boipatong, Boiketlong, Sebokeng, Thembelihle in Lenasia en Sharpeville word paaie uit die woongebiede met klippe en brandende buitebande versper. Die polisie moes op verskeie plekke met rubberkoeëls losbrand om die orde te probeer handhaaf. Duisende mense het aan diér wydverspreide betogings deelgeneem. ’n Polisiebeampte is in
