‘Mal, onverdraagsame gedrag van Afrikanermans kommerwekkend’

Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, prof Jonathan Jansen, sê hy is bekommerd oor kinders wat uit huise kom waar Afrikaanse mans hulle skuldig maak aan wat hy noem mal en onverdraagsame gedrag. Jansen het gereageer op die herrie wat losgebars het na mediaberigte oor sy standpunte oor Afrikaanse skole en Afrikaanse onderrig.

Lees verder: ‘Mal, onverdraagsame gedrag van Afrikanermans kommerwekkend’

Selebi verbeek glo nie paroolvoorwaardes nie

Die departement van Korrektiewe Dienste het bevestig dat die voormalige polisiekommisaris Jackie Selebi nie sy paroolvoorwaardes verbreek het deur sy huis te verlaat nie. Volgens koerantberigte is Selebi gister in Pretoria gewaar waar hy inkopies gedoen het. Die adjunk-hoofkommisaris van Korrektiewe Dienste, Teboho Mokoena sê die media mislei mense deur te insinueer dat Selebi sy

Lees verder: Selebi verbeek glo nie paroolvoorwaardes nie

Saak uitgestel vir onderwyser wat naakfoto stuur

‘n Onderwyser wat geskors is nadat hy na bewering ‘n naakfoto van homself aan ‘n 16-jarige leerling gestuur het, sal weer  in November in die hof verskyn, het die polisie in Gauteng gesê. “Hy sal weer op 6 November 2013 in die hof verskyn,” het ao. Moses Maphakela, polisiewoordvoerder, gesê. Die onderwyser van die Hoërskool

Lees verder: Saak uitgestel vir onderwyser wat naakfoto stuur

Bloedtoets-uitslae neem staat 26 weke

Dit het die staat se forensiese diens verlede jaar ‘n gemiddeld van 26 weke geneem om die uitslae van ‘n bloedalkoholtoets te verskaf, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, aan die parlement gesê. In ‘n geskrewe antwoord op ‘n vraag het Motsoaledi Maandag gesê die polisie se forensiese laboratorium in Pretoria het in 2012

Lees verder: Bloedtoets-uitslae neem staat 26 weke

Senior bankbeampte sit agt jaar vir bedrog

‘n Senior beampte van Standard Bank is Maandag in die Bellville-handelshof tot agt jaar tronkstraf gevonnis. Die 52-jarige Fowzia Davids is skuldig bevind op aanklagte van bedrog wat R1, 163 000 beloop en geldwassery. Davids het ‘n goeie salaries verdien as privaat bankier by Standard Bank en moes die bank se spesiale kliënte op hoogte

Lees verder: Senior bankbeampte sit agt jaar vir bedrog

Vroue kan nog nie ANC lei nie

Die tyd is nog nie reg vir ‘n vrou om die ANC te lei nie, het die party se ANC-vroueliga (ANCWL) Maandag gesê. “Met tyd sal ons vroue-presidente in die ANC hê,” het Sisi Tolashe, hoofsekretaris van die ANCWL, aan joernaliste in Johannesburg gesê. “As ‘n bevrydingsbeweging sal ons eendag kan vier dat die tyd

Lees verder: Vroue kan nog nie ANC lei nie

Nuwe ‘haatspraak’-wette kan tot strafregtelike vervolgings lei

Volgens ‘n toespraak wat Jeff Radebe, die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, verlede maand gelewer het, word wetgewing oor “haatmisdaad” en “haatspraak” tans voorberei wat spraakvryheid aan bande kan lê. Radebe het dié toespraak by die jaarvergadering van die Joodse Raad van Afgevaardigdes wat einde Augustus in Sandton plaasgevind het, gelewer. Tot dusver het

Lees verder: Nuwe ‘haatspraak’-wette kan tot strafregtelike vervolgings lei

Jackie Selebi vry en doen inkopies in Pretoria

Die voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger Jackie Selebi, wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is weens sy ernstige siektetoestand, is afgeneem waar hy in Pretoria inkopies doen, berig Beeld Maandag. Hy is in sy luukse BMW-6-reeks deur ‘n chauffeur na ‘n winkelsentrum in Monumentpark toe aangery om die Sondagkoerante te gaan koop. Selebi het

Lees verder: Jackie Selebi vry en doen inkopies in Pretoria

Blade Nzimande loods SAKP se ‘Rooi Oktober’-veldtog

Die hoofsekretaris van die SAKP, Blade Nzimande het ‘n beroep op die finansiële sektor gedoen om weg te beweeg van die finansiering van verbruik en te fokus op beleggingsfinansiering om sodoende ‘n produktiewe ekonomiese te ondersteun. Hy het op die bekendstelling van die party se Rooi Oktober-veldtog in Welkom in die Vrystaat gesê infrastruktuurprojekte van

Lees verder: Blade Nzimande loods SAKP se ‘Rooi Oktober’-veldtog

Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder

Ná sy besoek aan Senegal, het president Jacob Zuma verklaar dat toerisme en ekonomiese samewerking tussen Dakar en Pretoria bevorder gaan word. Veral Gorée-eiland, waar die uitgeweke ANC met ‘n groep linkse Afrikaner-intellektuele in 1987 vergader het, sal tesame met Robbeneiland bemark word. “Daardie historiese vergaderplek was baie belangrik aangesien dit die ANC gemistifiseer het

Lees verder: Zuma wil ‘historiese ontmoetingsplek met Afrikaners’ in Dakar bevorder