Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings

Ondanks die pleidooi van die minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die regte van die kinders by Hoërskool Overvaal eerbiedig behoort te word, het ‘n aantal swart organisasies en linkses voortgegaan om die skool te intimideer en met geweld te dreig. Môre sal ‘n optog vanaf die Caltex-vulstasie in Vereeniging na die skool vertrek.

Lees verder: Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings

Leon Lemmer: Korrupsie in Kenia en Suid-Afrika

Nigerië word algemeen as die korrupste land in Afrika beskou. Dit maak hom heel moontlik die korrupste land in die wêreld omdat korrupsie deesdae so kenmerkend van en endemies in Afrika is. Dit was nie altyd so nie. Toe daar blanke politieke bewinde in Afrika was, was korrupsie nie prominent nie. Suid-Afrika was tot 1989

Lees verder: Leon Lemmer: Korrupsie in Kenia en Suid-Afrika

Media en Lesufi orkestreer steeds haat teen Hoërskool Overvaal oor Afrikaans en ‘witheid’

Vandag het hernieude geweld, brandstigting en voorvalle van anti-blanke rassehaat in die omgewing van die Hoërskool Overvaal uitgebreek, ná die geslaagde hofbevel wat die skool teen Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, verkry het. Op die voorblad van The Star, ‘n koerant wat reeds geslagte lank anti-Afrikaanse propaganda publiseer, het ‘n uiters eensydige berig

Lees verder: Media en Lesufi orkestreer steeds haat teen Hoërskool Overvaal oor Afrikaans en ‘witheid’

Oorwinning vir Afrikaans in Hoërskool Overvaal-saak

In sy uitspraak vanmiddag het regter Bill Prinsloo gesê dat die besluit van Afrikaanshater Panyaza Lesufi en die Gautengse onderwysdepartement om eensydig die taalbeleid van Hoërskool Overvaal te verander “teen die wettigheidsbeginsel indruis”. Hy het ook bevind dat die twee Engelse skole in die omgewing wat teenstrydige verklarings oor hul kapasiteit afgelê het en eintlik

Lees verder: Oorwinning vir Afrikaans in Hoërskool Overvaal-saak

Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter William Prinsloo in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Die Hoërskool Overvaal in Vereeniging het die hof genader

Lees verder: Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak

Leon Lemmer: Die lot van blankes in Kenia

In Kenia word die klein blanke bevolking in selfs groter mate as in Suid-Afrika deur swartes verswelg. ‘n Ander opsig waarin Kenia histories tersaaklik is, is dat daar eens ‘n gevestigde Afrikaner-boeregemeenskap veral in die omgewing van Eldoret op die hoogland was.* Ek het by vorige geleenthede hieroor geskryf (Praag 4 en 11 Maart). Volgens

Lees verder: Leon Lemmer: Die lot van blankes in Kenia

Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog Engelstalige leerlinge in te neem sodat Overvaal verengels kan word. Vol vertroue dat die howe

Lees verder: Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit

Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)

Claude Lanzmann Claude Lanzmann (gebore in 1925) is die laaste oorlewende getuie van die binnewerking van die Franse eksistensialisme na die Tweede Wêreldoorlog. Hy was deel van die vriende- en werkkring van Sartre en Simone de Beauvoir (1908-1986), Sartre se lewenslange vennoot/metgesel. Lanzmann het ook vir Maurice Merleau-Ponty (1908-1961) en Albert Camus geken. Camus het

Lees verder: Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)

H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind

Die globale Sweedse klerewinkel H&M het om verskoning gevra vir die foto van ‘n swart kind met ‘n kappiehemp waarop staan, “oulikste apie in die oerwoud” (coolest monkey in the jungle op Engels). Aanlynbeelde van die swart kin in die “apie”-kappie het woed op sosiale media ontketen. Die internasionale modeketting het om verskoning gevra nadat

Lees verder: H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind

Karel Combrinck: Weimar 1918/2018

Daar is vele wat glo dat die geskiedenis hom herhaal. Kom ons hoop maar dit is nie so nie, want daar is weinig in die geskiedenis wat ons herhaal wil sien, veral die verhaal van die twintigste eeu, sekerlik die donkerste blad in die geskiedenis van die mensdom. As dit so is dat die geskiedenis

Lees verder: Karel Combrinck: Weimar 1918/2018