‘n Man het glo ‘n petrolbom na die ingang van die hoofkantoor van die Nasionale Departement van Gesondheid in Pretoria gegooi omdat hy ‘n kuur vir MIV/Vigs ontdek het. Die man wou na glo ‘n afspraak met die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi bekom om hom te vertel dat hy die oplossing gevind het om die dodelike siekte
Miljarde verkwis op landbou-‘ontwikkelingsprogram’
Die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou het vandeesweek gehoor hoe miljarde rande verkwis is op swart boerderye as deel van die “Omvattende Landelike Ontwikkelingsprogram”. Dié program, wat in 2009 van stapel gestuur is, het geheel en al misluk om landelike armoede te verlig of enige “ontwikkeling” te bring, volgens LP’s wat die vergadering bygewoon het. Swartmense
Lees verder: Miljarde verkwis op landbou-‘ontwikkelingsprogram’
Obama swakste president sedert Tweede Wêreldoorlog
’n Nuwe meningspeiling het die Amerikaanse president, Barack Obama uitgewys as die swakste Amerikaanse president sedert die Tweede Wêreldoorlog. George W. Bush is die tweede swakste volgens die peiling. Sowat 33 persent van die 1 446 geregistreerde Amerikaanse kiesers wat aan die Quinnipiac-universiteit se meningspeiling deelgeneem het, het Obama as die swakste president aangewys. Bykans die helfte
Lees verder: Obama swakste president sedert Tweede Wêreldoorlog
Mosambiekse burger met menslike liggaamsdele gevang
Speurders het ‘n lyk gevind waarvan liggaamsdele afgesny is, nadat hulle ‘n man vasgetrek het wat ‘n sak met dié dele daarin wou verkoop. ‘n Mosambiekse man is intussen daarvan aangekla dat hy in besit van menslike liggaamsdele is. Die swart man het Woensdag in die Malamulele-landdroshof verskyn. Die saak teen Samson Majoko (35) is tot 31 Julie
Lees verder: Mosambiekse burger met menslike liggaamsdele gevang
Afrikaanse praag verbeter en bygewerk
Ons het vanmiddag en vroeg vanaand die stelsel hier op die Afrikaanse praag na die jongste weergawe bygewerk; vandaar die paar minute wat dit af was of vreemd vertoon het. Ons het ook die jongste weergawe van die Disqus-kommentaarstelsel geïnstalleer en toets nou die idee om aan die regterkant die jongste 5 lesersreaksies te vertoon
Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs
In die goeie ou dae was daar bankinstellings soos Volkskas waar ‘n mens jou kontantvloei met die bankbestuurder kon gaan bespreek en indien jy ‘n redelike reputasie by die bank gehad het was so ‘n bankbestuuder gewoonlik bereid om jou deur die krisis te help. Met die nuwe moderne bankstelsels bestaan bankbestuurders nie meer nie,
Lees verder: Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs
Oud-Franse staatshoof Sarkozy van korrupsie aangekla
Die vorige president van Frankryk, Nicolas Sarkozy, is vir 15 uur aangehou as deel van ‘n ondersoek na die finansiering van sy vorige verkiesingsveldtog. Intussen het die nuus dat hy formeel van korrupsie aangekla is, via ‘n twiet van Agence France Presse rugbaar geraak. #BREAKING French ex-president Nicolas Sarkozy charged with corruption: prosecutor — Agence
Lees verder: Oud-Franse staatshoof Sarkozy van korrupsie aangekla
Oorgangsproses van Klein na Groot denke
Onlangs is die klein teenoor groot denke bespreek veral met die Afrikaner in gedagte. Maar omdat die Afrikanerstam ontwikkelend van aard is, is die tekortkominge om meer volwasse te word grootliks gebaseer rondom die gedagte van ontwerp. Voorbeelde hiervan is dat mens jou eie kan taal ontwerp, jou eie kar kan ontwerp, jou eie huis
Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek
Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele wêreld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as ‘n groot ontnugtering vir die meeste mense. Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel van die mees intensiewe toesig wat ooit aan die gemeenskap van volke opgelê is. Daarom
Lees verder: Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek
Rusland bekragtig wet teen vloek
’n Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, die media en kunste verbied, is Dinsdag bekragtig. Die wet is deel van veldtog deur die Kremlin om tradisionele waardes te herstel en vuil taal te bekamp. Die wetgewing, wat in Mei deur pres. Wladimir Poetin onderteken is, beteken swaar boetes vir oortreders. Daar is nie ‘n
