Inisiasiedodetal styg ten spyte van miljoene rande se veldtog

Ten spyte van miljoene rande wat bestee is om swart mans medies te laat besny, is drie-en-twintig inisiasie-kandidate sedert die begin van die winter-inisiasieseisoen dood. Johns Hopkins Gesondheid en Onderwys in Suid-Afrika (JHHESA), met befondsing van USAID / PEPFAR, en in vennootskap met Sonke Gender Justice, Cell Life, CHAPS, ANOVA Gesondheid, onder die vaandel van

Lees verder: Inisiasiedodetal styg ten spyte van miljoene rande se veldtog

‘Alles wat ek gebou het gaan tot niet’

Onbehandelde riool stroom by Kroonstad in die Valsrivier in, alhoewel daar so onlangs as in 2008 R8 miljoen aan die rioolaanleg bestee is. ‘n Opposisieraadslid het tydens die Moqhaka-raadsvergadering die munisipaliteit gewaarsku oor die skokkende verval van die waterinfrastruktuur. Die raadslid, ‘n voormalige stadsingenieur, het gesê die Kroonstad-rioolsuiweringsaanleg het heeltemal tot stilstand gekom. Thys Vermeulen het aan die Volksblad gesê: “Die water staan

Lees verder: ‘Alles wat ek gebou het gaan tot niet’

Matfield se skrumpet gaan nie geweld teen blankes keer nie

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Saru, moet die aanval van Cosatu teen die Springbokke terdeë geniet. Dit stel die Rugbyunie in ‘n goeie lig ten spyte daarvan dat hulle steeds agteroorbuig om swart spelers te probeer insluit in die span om hul irriterende “verbintenis tot transformasie” te verklaar. Cosatu het ’n beroep op Fikile Mbalula, minister van sport, gedoen

Lees verder: Matfield se skrumpet gaan nie geweld teen blankes keer nie

Brug in Wêreldbekersokkerstad stort ineen

‘n Oorbrug wat inmekaargetuimel het, het die dood van twee mense in Brasilië veroorsaak. Die oorbrug is nagenoeg vyf kilometer vanaf die stad se wêreldbekerstadion geleë. Die brug het op ‘n bus se voorkant en ‘n motor ineengestort. Dit is onduidelik hoeveel insittendes daar was. Twee is dood en 19 beseer in die ongeluk in een van die

Lees verder: Brug in Wêreldbekersokkerstad stort ineen

Woolworths-transaksie in Australië lyk verdag

Die Australiese reguleerder is bekommerd oor die hoë prys wat Woolworths vir die kleinhandelbates van mnr. Solomon Lew betaal. Die Suid-Afrikaanse groep is besig om die kleinhandelgroepe Country Road en David Jones uit te koop teen pryse wat Lew uitermate gaan bevoordeel. Woolworths bied $2 miljard (R21 miljard) vir die afdelingswinkel David Jones aan, ‘n

Lees verder: Woolworths-transaksie in Australië lyk verdag

SA Menseregtekommissie gaan verhoor oor plaasgeweld hou

Ná 20 jaar van gruweldade op plase in die vorm van moorde en martelings, het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie vandeesweek te kenne gegee dat hy ‘n verhoor oor menseregteskendings gaan hou. Dié verhoor sal egter “plaaswerkers se diensvoorwaardes insluit”. Volgens Isaac Mangena, die woordvoerder van die Menseregtekommissie, het die MRK “nog altyd menseregteskendings op plase veroordeel”.

Lees verder: SA Menseregtekommissie gaan verhoor oor plaasgeweld hou

Indringer-vrugtevliegplaag is terug

Die uitheemse indringer-vrugtevlieg het weer sy kop uitgesteek. Die Bactocera invadens het sy oorsprong in Sri Lanka. Die plaag kom in ten minste vyf provinsies voor waaronder Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Kwa Zulu-Natal en die Noord-Kaap. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het boere gewaarsku dat indien die plaag nie behoorlik beheer word nie dit tot produksie- en

Lees verder: Indringer-vrugtevliegplaag is terug

Onderwys om op trots te wees

Die CVO Volkskool in Brakpan is getrou aan hul leuse waar elke kind met sorg onderrig en voorberei word op hul pad na volwassenheid. Skoolhoof, mnr. Paul Zietsman, se oë blink en sy hande beduie van pure opgewondenheid as hy praat oor die prestasies van sy leerders en hoe onderwysers dit nog geniet om onderwys

Lees verder: Onderwys om op trots te wees

SANW-amptenare nie inhegtenis geneem

Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het ten gunste van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag beslis en ‘n bevel dat drie top amptenare in hegtenis geneem word, vir eers ter syde gestel. Die SANW het vroeër ‘n aansoek gebring om die inhegtenisnemings te verhoed, het RSG berig. Dit volg nadat die hof gister beveel het dat die

Lees verder: SANW-amptenare nie inhegtenis geneem